Sarie Marais [boodskap #55733] |
Fri, 18 January 2002 14:54 |
Cornelis
Boodskappe: 4 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hallo,
ik ben van Nederland, en ben al een aantal jaren in Zuidelijk en Oost-Afrika
op vacantie geweest.
Toen we met Drifters een reis van Jo'burg-Nairobi deden, hadden we een
zuidafrikaanse gids waarvoor we het liedje 'Sarie Marais' zongen.
Nu ben ik op zoek naar dit nummer, weet iemand of ik dat ergens kan
downloaden, met originile tekst?
Baie dankie!
Corné.
|
|
|
Re: Sarie Marais [boodskap #55770 is 'n antwoord op boodskap #55733] |
Fri, 18 January 2002 22:53 |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hier is die teks:
http://www.musiek.co.za/volksliedjies.asp#sarie
My Sarie Marais - woorde: Tradisioneel
My Sarie Marais is so ver van my hart,
Maar'k hoop om haar weer te sien.
Sy het in die wyk van die Mooi Rivier gewoon,
Nog voor die oorlog het begin.
Koor:
O bring my trug na die ou Transvaal,
Daar waar my Sarie woon.
Daar onder in die mielies
By die groen doringboom,
Daar woon my Sarie Marais.
Ek was so bang dat die Kakies my sou vang
En ver oor die see wegstuur;
Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand
Daar onder langs die Grootrivier.
Koor
Die Kakies is mos net soos 'n krokodille pes,
Hulle sleep jou altyd water toe;
Hul gooi jou op 'n skip vir 'n lange, lange trip,
Die josie weet waarnatoe.
Koor
Verlossing die kom en die huis toe gaan was daar,
Terug na die ou Transvaal;
My lieflingspersoon sal seker ook daar wees
Om my met 'n kus te beloon.
Koor
~~~~~~~~~~~~
Daar is 'n midi van die musiek van "Sarie Marais" en
"Ellie Rhee" (kyk nommer 45a en 45b) by
http://www.oocities.org/mieliestronk/mva.html
Klink nogal eenders!
|
|
|
Re: Sarie Marais [boodskap #55771 is 'n antwoord op boodskap #55770] |
Sat, 19 January 2002 00:31 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Wouter - Dis die eerste maal in my lewe dat ek daardie 3de versie
sien:)))) Die 4de versie word sommer as die 3de versie gewoonlik gesing:))
Ek gaan dadelik vir Edward laat weet om 'n verskoning in Die Burger te plaas
vir die verkeerde weergawe van SM op die CD:)
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3c48a6ee.0@news1.mweb.co.za...
> Corné.
> Toen we met Drifters een reis van Jo'burg-Nairobi deden, hadden we een
> zuidafrikaanse gids waarvoor we het liedje 'Sarie Marais' zongen.
> Nu ben ik op zoek naar dit nummer, weet iemand of ik dat ergens kan
> downloaden, met originile tekst?
>
> Wouter
> Hier is die teks:
> http://www.musiek.co.za/volksliedjies.asp#sarie
>
> My Sarie Marais - woorde: Tradisioneel
>
> My Sarie Marais is so ver van my hart,
> Maar'k hoop om haar weer te sien.
> Sy het in die wyk van die Mooi Rivier gewoon,
> Nog voor die oorlog het begin.
>
> Koor:
> O bring my trug na die ou Transvaal,
> Daar waar my Sarie woon.
> Daar onder in die mielies
> By die groen doringboom,
> Daar woon my Sarie Marais.
>
> Ek was so bang dat die Kakies my sou vang
> En ver oor die see wegstuur;
> Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand
> Daar onder langs die Grootrivier.
>
> Koor
>
> Die Kakies is mos net soos 'n krokodille pes,
> Hulle sleep jou altyd water toe;
> Hul gooi jou op 'n skip vir 'n lange, lange trip,
> Die josie weet waarnatoe.
>
> Koor
>
> Verlossing die kom en die huis toe gaan was daar,
> Terug na die ou Transvaal;
> My lieflingspersoon sal seker ook daar wees
> Om my met 'n kus te beloon.
>
> Koor
>
> ~~~~~~~~~~~~
>
> Daar is 'n midi van die musiek van "Sarie Marais" en
> "Ellie Rhee" (kyk nommer 45a en 45b) by
> http://www.oocities.org/mieliestronk/mva.html
>
> Klink nogal eenders!
>
|
|
|