Re: Future Advice for: Conditions of Entry Initiative [boodskap #55675] |
Thu, 17 January 2002 22:11 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 17 Jan 2002 13:44:32 -0800, reis...@hotmail.com (reisiger) wrote:
> Would like to express sincerest gratitude to God and Internet
> Providers for the availability of this service.
Ek het gewonder wat jy gaan doen noudat Newsranger nie meer gratis is
nie. En nou hoef ek ook nie meer te wonner oor wie die geheimsinnige
reisiger is nie. :-)
Wel, reisende Johan van die Tronsvôl - May Comfort and Joy
be your constant companion...en mag jy ophou strooi praat.
:-))
|
|
|
|
MIELIES skinder oor Fielies... [boodskap #55737 is 'n antwoord op boodskap #55724] |
Fri, 18 January 2002 17:04 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 18 Jan 2002 11:39:02 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:
> Danielle
> En nou hoef ek ook nie meer te wonner oor wie die geheimsinnige reisiger is
> nie. :-) Wel, reisende Johan van die Tronsvôl - May Comfort and Joy be
> your constant companion...en mag jy ophou strooi praat. :-))
>
> Wouter
> Wat vertel jy my, vrou!
> Is Fielies in Amerika nog met ons?
Danielle:
Ek vertel jou niks, meneer! :-) Skies - "Johan" is 'n generiese naam
wat ek sommer gebruik het. (Gewoonlik met 'n 50/50 kans om reg te
wees) :-)
Oor Fielies - ek skat hy is nogsteeds gelukkig in die mooie staat met
al die mere....en kalkoene. Maar hy is definitief nie op hierdie
groep nie. Ek hoor die olimpiese fakkel het sy staat gemis - ai,
selfs hier in Amerika veroorsaak die man stoornisse (of het dit niks
met Fielies te maak nie?)
:-))
Groete,
MIELIES...
|
|
|