Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Raaisel oor stene se spelling: Leidraad nr 3:
Raaisel oor stene se spelling: Leidraad nr 3: [boodskap #55454] Ma, 14 Januarie 2002 13:24
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wie's die groot beroerder onder die volk
wie's die een wat roer en roer en sukkel
met almal hier 'n storie te spin
wat altyd 'n woord inkry
en soms meer as net woord
soms sommer met venyn

altyd agterpotig orent te beur
oor als 'n stuiwer het
om in te gooi?

Amlee te probeer
almal se bronne diskrediteer

T op B
Vorige onderwerp: Engels!!! (te lui om te vertaal)
Volgende onderwerp: Raaisel oor die spelling van 'n ton bakstene
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 07:44:38 MGT 2024