|
|
Re: Raaisel oor die spelling van 'n ton bakstene [boodskap #55330 is 'n antwoord op boodskap #55327] |
Fri, 11 January 2002 11:21 |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee wat, Klippie van waarookal. Probeer weer. Maar hou maar vir eers die
ruimte hier fyn dop...
Thys wat nog nie die aap uit die baadjie laat nie...
"Stone" skryf in boodskap news:a1mbpc$2cd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Thys de Wet wrote in message ...
>> Hoe spel mens dit?
>>
>
> Dit is reg soos jy dit gespel het, dee - ie - tee.
>
> Het ek iets gewen.
>
|
|
|
Re: Raaisel oor die spelling van 'n ton bakstene [boodskap #55361 is 'n antwoord op boodskap #55330] |
Fri, 11 January 2002 19:56 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 11 Jan 2002 13:21:10 +0200, "Thys de Wet" wrote:
> Nee wat, Klippie van waarookal. Probeer weer. Maar hou maar vir eers die
> ruimte hier fyn dop...
Dit was my raaiskoot ook. Ook maar goed ek het niks gesê nie! Nou
"voel" ek ten minste nie so dom en verstote as wat arme Klippie nou
moet voel nie! :-))))
>
> Thys wat nog nie die aap uit die baadjie laat nie...
> "Stone" wrote in message
> news:a1mbpc$2cd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Thys de Wet wrote in message ...
>>> Hoe spel mens dit?
>>>
>> Dit is reg soos jy dit gespel het, dee - ie - tee.
>> Het ek iets gewen.
>
|
|
|
Re: Raaisel oor die spelling van 'n ton bakstene [boodskap #55363 is 'n antwoord op boodskap #55361] |
Sat, 12 January 2002 03:17 |
Doringrosie
Boodskappe: 19 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
>> Nee wat, Klippie van waarookal. Probeer weer. Maar hou maar vir eers die
>> ruimte hier fyn dop...
>
> Dit was my raaiskoot ook. Ook maar goed ek het niks gesê nie! Nou
> "voel" ek ten minste nie so dom en verstote as wat arme Klippie nou
> moet voel nie! :-))))
DR: Dit is seker omdat dit verkeerd gespel is.? ;-)
Mens spel dit so: d - i- t?
|
|
|
Re: Raaisel oor die spelling van 'n ton bakstene [boodskap #55409 is 'n antwoord op boodskap #55363] |
Mon, 14 January 2002 06:42 |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Naweek is nou verby:
Leidraad nr 1: Dis iemand wat nie meer in SA is nie...
Raai weer. Die een wat reg kan raai, kry 'n gratis subskripsie...
Thys oppie Bos
"Doringrosie" skryf in boodskap news:1696cc0d.0201111917.36de4491@posting.google.com...
>>> Nee wat, Klippie van waarookal. Probeer weer. Maar hou maar vir eers die
>>> ruimte hier fyn dop...
>>
>> Dit was my raaiskoot ook. Ook maar goed ek het niks gesê nie! Nou
>> "voel" ek ten minste nie so dom en verstote as wat arme Klippie nou
>> moet voel nie! :-))))
>
> DR: Dit is seker omdat dit verkeerd gespel is.? ;-)
>
> Mens spel dit so: d - i- t?
|
|
|
Re: Raaisel oor die spelling van 'n ton bakstene [boodskap #55414 is 'n antwoord op boodskap #55409] |
Mon, 14 January 2002 07:15 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Subskripsie vir wat? Kasterolie?:)))
Annette
Thys de Wet skryf in boodskap news:a1tuk4$1eds$1@news.adamastor.ac.za...
> Naweek is nou verby:
>
> Leidraad nr 1: Dis iemand wat nie meer in SA is nie...
>
> Raai weer. Die een wat reg kan raai, kry 'n gratis subskripsie...
>
> Thys oppie Bos
> "Doringrosie" wrote in message
> news:1696cc0d.0201111917.36de4491@posting.google.com...
>>>> Nee wat, Klippie van waarookal. Probeer weer. Maar hou maar vir eers die
>>>> ruimte hier fyn dop...
>>>
>>> Dit was my raaiskoot ook. Ook maar goed ek het niks gesê nie! Nou
>>> "voel" ek ten minste nie so dom en verstote as wat arme Klippie nou
>>> moet voel nie! :-))))
>>
>> DR: Dit is seker omdat dit verkeerd gespel is.? ;-)
>>
>> Mens spel dit so: d - i- t?
>
|
|
|
Re: Raaisel oor die spelling van 'n ton bakstene [boodskap #55452 is 'n antwoord op boodskap #55414] |
Mon, 14 January 2002 13:21 |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Anette, Anette, Kom nou, Speel bietjie saam. Subs sal saam met die raaisel
verduidelik word.
Hou maar net fyn dop
en let ook baie fyn op
oor die bakstene
jene jene jene
wie sal dit wen?
die raaisel se prys
'n subskripsie op reis
oor 'n ton bakstene
spreekwoordelik neergedaal
wie sal dit kan intrafel
die spel daarvan?
Thys
"Annette" skryf in boodskap news:a1u0pv$spnvv$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Subskripsie vir wat? Kasterolie?:)))
> Annette
>
>
> Thys de Wet wrote in message
> news:a1tuk4$1eds$1@news.adamastor.ac.za...
>> Naweek is nou verby:
>>
>> Leidraad nr 1: Dis iemand wat nie meer in SA is nie...
>>
>> Raai weer. Die een wat reg kan raai, kry 'n gratis subskripsie...
>>
>> Thys oppie Bos
>> "Doringrosie" wrote in message
>> news:1696cc0d.0201111917.36de4491@posting.google.com...
>>>> >Nee wat, Klippie van waarookal. Probeer weer. Maar hou maar vir eers die
>>>> >ruimte hier fyn dop...
>>>>
>>>> Dit was my raaiskoot ook. Ook maar goed ek het niks gesê nie! Nou
>>>> "voel" ek ten minste nie so dom en verstote as wat arme Klippie nou
>>>> moet voel nie! :-))))
>>>
>>> DR: Dit is seker omdat dit verkeerd gespel is.? ;-)
>>>
>>> Mens spel dit so: d - i- t?
>>
>
|
|
|
'n Ton bakstene en Yabba dabba doo [boodskap #55458 is 'n antwoord op boodskap #55452] |
Mon, 14 January 2002 14:05 |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die antwoord is dalk "Yabba dabba doo"
NUUSBERIG According to intelligence expert Navy
Lt. Cmdr. Al Martin, Afghani locals call the U.S. soldiers
"Yabba dabba doo." But it has nothing to do with Fred Flint-
stone's popular catch phrase. Afghanistan sources say "Yabba
Dabba Doo" means "falling crates that knock down huts" in
Afghani slang and is now a reference to the humanitarian food
drops that have destroyed dozens of homes in the last weeks.
The food is also leaving a bad taste in the villagers' mouths.
Martin says one tribal chieftain thought the meatballs in a
can of spaghetti were horse droppings.
Wouter
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:a1um0s$2njb$1@news.adamastor.ac.za...
Anette, Anette, Kom nou, Speel bietjie saam. Subs sal saam met die raaisel
verduidelik word.
Hou maar net fyn dop
en let ook baie fyn op
oor die bakstene
jene jene jene
wie sal dit wen?
die raaisel se prys
'n subskripsie op reis
oor 'n ton bakstene
spreekwoordelik neergedaal
wie sal dit kan intrafel
die spel daarvan?
Thys
"Annette" skryf in boodskap news:a1u0pv$spnvv$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Subskripsie vir wat? Kasterolie?:)))
> Annette
>
>
> Thys de Wet wrote in message
> news:a1tuk4$1eds$1@news.adamastor.ac.za...
>> Naweek is nou verby:
>>
>> Leidraad nr 1: Dis iemand wat nie meer in SA is nie...
>>
>> Raai weer. Die een wat reg kan raai, kry 'n gratis subskripsie...
>>
>> Thys oppie Bos
|
|
|