'n Sterke Rand... [boodskap #55313] |
Thu, 10 January 2002 22:14 |
*Sterrenkijker*
Boodskappe: 67 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek het die nuusbrief van Moneymax gelees...
Hulle spreek weer oor 'n sterke Rand!..
Inderdaad, die Rand het so'n tien persent gerevalueer die laaste
week...
Maar as ek sien teenoor twee jare gelede, het daai nog steeds
38 persent van se toenmalige werd kwyt!
Ek moet daarmee lag!! Dis so'n bietjie soos die droogte tussen
die reënbuie! Maar ek stem saam: optimisme is nie sleg nie!
Die groete van
Norbert (uit Vlaaderen)
|
|
|
Re: 'n Sterke Rand... [boodskap #55328 is 'n antwoord op boodskap #55313] |
Fri, 11 January 2002 09:55 |
Sakkie[4]
Boodskappe: 383 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In 'n Durbanse koerant:
"Mbeki acts quickly on R devaluation......" :-\ (in ongeloof)
As 'n ou 2/3des van jou geldwaarde verloor voordat jy reageer en dit word
beskou as vinnig wonder ek hoe vaar die stadiger ouens!!!!
Sakkie
"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3c3dee79.4936499@news.online.be...
> Ek het die nuusbrief van Moneymax gelees...
> Hulle spreek weer oor 'n sterke Rand!..
> Inderdaad, die Rand het so'n tien persent gerevalueer die laaste
> week...
> Maar as ek sien teenoor twee jare gelede, het daai nog steeds
> 38 persent van se toenmalige werd kwyt!
> Ek moet daarmee lag!! Dis so'n bietjie soos die droogte tussen
> die reënbuie! Maar ek stem saam: optimisme is nie sleg nie!
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaaderen)
|
|
|
Re: 'n Sterke Rand... [boodskap #55358 is 'n antwoord op boodskap #55328] |
Fri, 11 January 2002 19:48 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 11 Jan 2002 11:55:51 +0200, "Sakkie" wrote:
> In 'n Durbanse koerant:
> "Mbeki acts quickly on R devaluation......" :-\ (in ongeloof)
Sjoe, maar hy reageer vinnig en flink! :-)))
|
|
|