Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vermiste Persoon.
Vermiste Persoon. [boodskap #55226] |
Wed, 09 January 2002 06:47 |
Kobie Jooste
Boodskappe: 12 Geregistreer: December 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek is op soek na inligting aangaande 'n persoon, lewend of dood (Sterfte
sertifikaat), aangesien Die Dept. van Binnelandse Sake nie my kan of wil
help nie.
Ignatius Luttmer, noemnaam: Natie.
Gebore: 17 September 1913 te Groningen, Nederland
Vertek na Suid-Afrika in 1936 om te kom werk in die Mutsaers (Kinderwagen)
fabriek, maar het nooit werklik daar begin werk nie.
Die persoon het moontlik gely aan Skisofrenie, of Sifilis en is opgeneem in
die destydse Ou Fort. Die was oorgeneem deur die Weermag en toe is hy
oorgplaas na die Psigiatriese Kliniek: Oranje Hospitaal te Bloemfontein.
Tydens sy verblyf daar het hy Grondparool gekry, kon kom en gaan soos hy
wil. Dros blykbaar vanaf die Hospitaal.
Hy was daar bekend gewees as Luthmer.
Die laaste skriftelike kontak met die Hospitaal was in 1967 deur Hero
Luttmer, Nederland (Ignatius se broer).
Hero Luttmer word binnekort 85, en sal graag wil weet of sy broer nog lewe,
of hy familie het, indien hy dood is, 'n sterfte sertifikaat.
Ek sal dit waardeer indien enige iemand my kan inligting gee of wie om dalk
te kontak met so 'n geval.
Kobie Jooste
jjo...@omnia.co.za
(011) 709 8821 (W)
|
|
|
Re: Vermiste Persoon. [boodskap #55235 is 'n antwoord op boodskap #55226] |
Wed, 09 January 2002 07:46 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom kontak jy nie die Oranje Hospitaal in Bloemfontein nie?
Annette
Kobie Jooste skryf in boodskap news:3c3be6e4$0$229@hades.is.co.za...
> Ek is op soek na inligting aangaande 'n persoon, lewend of dood (Sterfte
> sertifikaat), aangesien Die Dept. van Binnelandse Sake nie my kan of wil
> help nie.
>
> Ignatius Luttmer, noemnaam: Natie.
> Gebore: 17 September 1913 te Groningen, Nederland
>
> Vertek na Suid-Afrika in 1936 om te kom werk in die Mutsaers (Kinderwagen)
> fabriek, maar het nooit werklik daar begin werk nie.
>
> Die persoon het moontlik gely aan Skisofrenie, of Sifilis en is opgeneem in
> die destydse Ou Fort. Die was oorgeneem deur die Weermag en toe is hy
> oorgplaas na die Psigiatriese Kliniek: Oranje Hospitaal te Bloemfontein.
> Tydens sy verblyf daar het hy Grondparool gekry, kon kom en gaan soos hy
> wil. Dros blykbaar vanaf die Hospitaal.
>
> Hy was daar bekend gewees as Luthmer.
>
> Die laaste skriftelike kontak met die Hospitaal was in 1967 deur Hero
> Luttmer, Nederland (Ignatius se broer).
>
> Hero Luttmer word binnekort 85, en sal graag wil weet of sy broer nog lewe,
> of hy familie het, indien hy dood is, 'n sterfte sertifikaat.
>
> Ek sal dit waardeer indien enige iemand my kan inligting gee of wie om dalk
> te kontak met so 'n geval.
>
> Kobie Jooste
> jjo...@omnia.co.za
> (011) 709 8821 (W)
>
|
|
|
Re: Vermiste Persoon. [boodskap #55241 is 'n antwoord op boodskap #55235] |
Wed, 09 January 2002 08:35 |
Kobie Jooste
Boodskappe: 12 Geregistreer: December 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek het alreeds met die Oranje Hospitaal asook met die Bloemfonteinse Dept.
van Binnelandse Sake gesels. Oranje Hospitaal het alreeds die rekords
vernieting en Dept. reageer nie op my versoeke nie.
Annette skryf in boodskap news:a1gstg$ppelr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoekom kontak jy nie die Oranje Hospitaal in Bloemfontein nie?
> Annette
>
>
> Kobie Jooste wrote in message
> news:3c3be6e4$0$229@hades.is.co.za...
>> Ek is op soek na inligting aangaande 'n persoon, lewend of dood (Sterfte
>> sertifikaat), aangesien Die Dept. van Binnelandse Sake nie my kan of wil
>> help nie.
>>
>> Ignatius Luttmer, noemnaam: Natie.
>> Gebore: 17 September 1913 te Groningen, Nederland
>>
>> Vertek na Suid-Afrika in 1936 om te kom werk in die Mutsaers (Kinderwagen)
>> fabriek, maar het nooit werklik daar begin werk nie.
>>
>> Die persoon het moontlik gely aan Skisofrenie, of Sifilis en is opgeneem
> in
>> die destydse Ou Fort. Die was oorgeneem deur die Weermag en toe is hy
>> oorgplaas na die Psigiatriese Kliniek: Oranje Hospitaal te Bloemfontein.
>> Tydens sy verblyf daar het hy Grondparool gekry, kon kom en gaan soos hy
>> wil. Dros blykbaar vanaf die Hospitaal.
>>
>> Hy was daar bekend gewees as Luthmer.
>>
>> Die laaste skriftelike kontak met die Hospitaal was in 1967 deur Hero
>> Luttmer, Nederland (Ignatius se broer).
>>
>> Hero Luttmer word binnekort 85, en sal graag wil weet of sy broer nog
> lewe,
>> of hy familie het, indien hy dood is, 'n sterfte sertifikaat.
>>
>> Ek sal dit waardeer indien enige iemand my kan inligting gee of wie om
> dalk
>> te kontak met so 'n geval.
>>
>> Kobie Jooste
>> jjo...@omnia.co.za
>> (011) 709 8821 (W)
>>
>
|
|
|
Re: Vermiste Persoon. [boodskap #55244 is 'n antwoord op boodskap #55241] |
Wed, 09 January 2002 08:39 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Okie Dokie. Die Omie is dan seker al dood, want as hy nog gelewe het sou hy
mos nog in Oranje gewees het?
Kontak 'n maatskaplike werker naby jou - hulle kry gewoonlik gou inligting
van die dept.
Annette
Kobie Jooste skryf in boodskap news:3c3c0009$0$233@hades.is.co.za...
> Ek het alreeds met die Oranje Hospitaal asook met die Bloemfonteinse Dept.
> van Binnelandse Sake gesels. Oranje Hospitaal het alreeds die rekords
> vernieting en Dept. reageer nie op my versoeke nie.
>
> Annette wrote in message
> news:a1gstg$ppelr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoekom kontak jy nie die Oranje Hospitaal in Bloemfontein nie?
>> Annette
>>
>>
>> Kobie Jooste wrote in message
>> news:3c3be6e4$0$229@hades.is.co.za...
>>> Ek is op soek na inligting aangaande 'n persoon, lewend of dood (Sterfte
>>> sertifikaat), aangesien Die Dept. van Binnelandse Sake nie my kan of wil
>>> help nie.
>>>
>>> Ignatius Luttmer, noemnaam: Natie.
>>> Gebore: 17 September 1913 te Groningen, Nederland
>>>
>>> Vertek na Suid-Afrika in 1936 om te kom werk in die Mutsaers
> (Kinderwagen)
>>> fabriek, maar het nooit werklik daar begin werk nie.
>>>
>>> Die persoon het moontlik gely aan Skisofrenie, of Sifilis en is
opgeneem
>> in
>>> die destydse Ou Fort. Die was oorgeneem deur die Weermag en toe is hy
>>> oorgplaas na die Psigiatriese Kliniek: Oranje Hospitaal te Bloemfontein.
>>> Tydens sy verblyf daar het hy Grondparool gekry, kon kom en gaan soos hy
>>> wil. Dros blykbaar vanaf die Hospitaal.
>>>
>>> Hy was daar bekend gewees as Luthmer.
>>>
>>> Die laaste skriftelike kontak met die Hospitaal was in 1967 deur Hero
>>> Luttmer, Nederland (Ignatius se broer).
>>>
>>> Hero Luttmer word binnekort 85, en sal graag wil weet of sy broer nog
>> lewe,
>>> of hy familie het, indien hy dood is, 'n sterfte sertifikaat.
>>>
>>> Ek sal dit waardeer indien enige iemand my kan inligting gee of wie om
>> dalk
>>> te kontak met so 'n geval.
>>>
>>> Kobie Jooste
>>> jjo...@omnia.co.za
>>> (011) 709 8821 (W)
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Vermiste Persoon. [boodskap #55246 is 'n antwoord op boodskap #55244] |
Wed, 09 January 2002 10:27 |
Kobie Jooste
Boodskappe: 12 Geregistreer: December 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dankie Annette, ek sal een probeer opspoor.
Annette skryf in boodskap news:a1gvrn$qmfr0$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Okie Dokie. Die Omie is dan seker al dood, want as hy nog gelewe het sou hy
> mos nog in Oranje gewees het?
> Kontak 'n maatskaplike werker naby jou - hulle kry gewoonlik gou inligting
> van die dept.
> Annette
>
>
> Kobie Jooste wrote in message
> news:3c3c0009$0$233@hades.is.co.za...
>> Ek het alreeds met die Oranje Hospitaal asook met die Bloemfonteinse Dept.
>> van Binnelandse Sake gesels. Oranje Hospitaal het alreeds die rekords
>> vernieting en Dept. reageer nie op my versoeke nie.
>>
>> Annette wrote in message
>> news:a1gstg$ppelr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hoekom kontak jy nie die Oranje Hospitaal in Bloemfontein nie?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Kobie Jooste wrote in message
>>> news:3c3be6e4$0$229@hades.is.co.za...
>>>> Ek is op soek na inligting aangaande 'n persoon, lewend of dood
> (Sterfte
>>>> sertifikaat), aangesien Die Dept. van Binnelandse Sake nie my kan of
> wil
>>>> help nie.
>>>>
>>>> Ignatius Luttmer, noemnaam: Natie.
>>>> Gebore: 17 September 1913 te Groningen, Nederland
>>>>
>>>> Vertek na Suid-Afrika in 1936 om te kom werk in die Mutsaers
>> (Kinderwagen)
>>>> fabriek, maar het nooit werklik daar begin werk nie.
>>>>
>>>> Die persoon het moontlik gely aan Skisofrenie, of Sifilis en is
> opgeneem
>>> in
>>>> die destydse Ou Fort. Die was oorgeneem deur die Weermag en toe is hy
>>>> oorgplaas na die Psigiatriese Kliniek: Oranje Hospitaal te
> Bloemfontein.
>>>> Tydens sy verblyf daar het hy Grondparool gekry, kon kom en gaan
soos
> hy
>>>> wil. Dros blykbaar vanaf die Hospitaal.
>>>>
>>>> Hy was daar bekend gewees as Luthmer.
>>>>
>>>> Die laaste skriftelike kontak met die Hospitaal was in 1967 deur Hero
>>>> Luttmer, Nederland (Ignatius se broer).
>>>>
>>>> Hero Luttmer word binnekort 85, en sal graag wil weet of sy broer
nog
>>> lewe,
>>>> of hy familie het, indien hy dood is, 'n sterfte sertifikaat.
>>>>
>>>> Ek sal dit waardeer indien enige iemand my kan inligting gee of wie
om
>>> dalk
>>>> te kontak met so 'n geval.
>>>>
>>>> Kobie Jooste
>>>> jjo...@omnia.co.za
>>>> (011) 709 8821 (W)
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Sat Jan 04 11:11:52 UTC 2025
|