Sakkie anti-homo gaan ook bietjie op verlof. [boodskap #54844] |
Sa, 22 Desember 2001 08:46 |
Sakkie[4]
Boodskappe: 383 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ons praat weer iewers in Januarie. Ek gaan my foon vér wegsteek waar ek hom
nie kan hoor nie. Ek gaan die rekenaar se kragdraad in die kluis toesluit.
Ek gaan ophou skeer. Ek gaan by al Butcher Boys se baie mooi asters aanlê.
Oulike restaurant met baie lekker rooiwyn. Ek gaan tuinmaak lat dit bars.
Ek en die kinders gaan rondhardloop op die strand tot ons tonge uithang en
as dit nie my tong laat uithang nie, gaan ek vir die mooi meisies kyk. Dit
wen elke keer!!
Ek wens een en elk van julle 'n Geseënde Kersfees.
|
|
|
Re: Sakkie anti-homo gaan ook bietjie op verlof. [boodskap #54846 is 'n antwoord op boodskap #54844] |
Sa, 22 Desember 2001 09:33 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Geseend vir jou ook Sakkie - laat maar weet hoe erg die tong toe uitgehang
het;)))
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3c24496f$0$228@hades.is.co.za...
> Ons praat weer iewers in Januarie. Ek gaan my foon vér wegsteek waar ek hom
> nie kan hoor nie. Ek gaan die rekenaar se kragdraad in die kluis toesluit.
> Ek gaan ophou skeer. Ek gaan by al Butcher Boys se baie mooi asters aanlê.
> Oulike restaurant met baie lekker rooiwyn. Ek gaan tuinmaak lat dit bars.
> Ek en die kinders gaan rondhardloop op die strand tot ons tonge uithang en
> as dit nie my tong laat uithang nie, gaan ek vir die mooi meisies kyk. Dit
> wen elke keer!!
>
> Ek wens een en elk van julle 'n Geseënde Kersfees.
>
|
|
|
|