Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket.
Krieket. [boodskap #54667] |
Mon, 17 December 2001 07:16 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Aussies het te laat verklaar.
Hulle moes 'n meer realistiese teiken daar gestel het.
Ons ouens moet nou net 'n slaapdrankie drink dat hulle lekker relaxed en
rustig kan raak, en dan daar staan totdat die wedstryd oor is.
Ek is 'n optimis:)))
Ek voorspel 'n gelykop uitslag.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Krieket. [boodskap #55008 is 'n antwoord op boodskap #54974] |
Sat, 29 December 2001 09:32 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Dirkie
Boodskappe: 103 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En die krieket hoef nie jou enigste motief te wees nie.
"Annette" skryf in boodskap news:a0epc0$jpu2c$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ontspan man - bid vir reen:)))
> Annette
>
>
> in message news:a0eogo$12d2$1@austar-news.austarnet.com.au...
>> En hier is dit toe al weer so. Ek kan net dink wat ek more by die werk moet
>> verduur. Wat gaan aan?
>>
>> "Lou" wrote in message
>> news:3C2ACFE8.62F709C8@lous.zzn.com...
>>>
>>>
>>> Afro Ozzie wrote:
>>>>
>>>> Wel vandag moes ek en 'n paar SA kollegas maar weer deurloop. Al die stories
>>>> van klein vasteland ens lag hulle af en vra : Wat was die telling nou weer?
>>>> Toemaar, dit is nie so erg nie. Hulle vrouens is weer baie lelik teen SA
>>>> vrouens. En daarvoor het hulle geen antwoord nie!
>>>
>>> Hoe sê jy mêêêêê dat dit lelik klink? Seker die intonasie :)
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:36:36 UTC 2025
|