Dag van Versoening. [boodskap #54664] |
Mon, 17 December 2001 06:31 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
16 Desember.
Waar was jy gister, wat het jy gedoen en het jy enigsins gedink aan die
gebeure wat tot hierdie vakansiedag gelei het?
Annette
|
|
|
Re: Dag van Versoening. [boodskap #54665 is 'n antwoord op boodskap #54664] |
Mon, 17 December 2001 07:05 |
david
Boodskappe: 35 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
aan baie dinge maar beslis nie aan versoeninging nie, wel aan wraak
"Annette" skryf in boodskap news:9vk3j5$fod4c$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> 16 Desember.
> Waar was jy gister, wat het jy gedoen en het jy enigsins gedink aan die
> gebeure wat tot hierdie vakansiedag gelei het?
> Annette
>
|
|
|
Re: Dag van Versoening. [boodskap #54666 is 'n antwoord op boodskap #54665] |
Mon, 17 December 2001 07:13 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wie wil jy jou op wreek, en hoe beplan jy jou wraak om dit effektief te kan
doen?
Of is jy ook maar net nog een van daardie bitterbek saampraters sonder
binnegoed wat bloot uit gewoonte aan die verlede vasklou?
Annette
david1 skryf in boodskap news:9vk5ej$1c6$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> aan baie dinge maar beslis nie aan versoeninging nie, wel aan wraak
> "Annette" wrote in message
> news:9vk3j5$fod4c$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 16 Desember.
>> Waar was jy gister, wat het jy gedoen en het jy enigsins gedink aan die
>> gebeure wat tot hierdie vakansiedag gelei het?
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Dag van Versoening. [boodskap #54677 is 'n antwoord op boodskap #54664] |
Mon, 17 December 2001 16:22 |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Baie goeie vraag hierdie Anette.
Ek hoop net die vraag is opreg bedoel soos wat jy dit skryf.
Gelofte Groete
Frikkie
Annette skryf in boodskap news:9vk3j5$fod4c$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> 16 Desember.
> Waar was jy gister, wat het jy gedoen en het jy enigsins gedink aan die
> gebeure wat tot hierdie vakansiedag gelei het?
> Annette
>
|
|
|
Re: Dag van Versoening. [boodskap #54685 is 'n antwoord op boodskap #54677] |
Mon, 17 December 2001 20:00 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Natuurlik het ek die vraag opreg bedoel.
Hoekom sou ek nie?
Ek wil weet wat die mense in hierdie groep dink.
Annette
Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:3c1e2ca3$0$227@hades.is.co.za...
> Baie goeie vraag hierdie Anette.
> Ek hoop net die vraag is opreg bedoel soos wat jy dit skryf.
>
> Gelofte Groete
> Frikkie
>
> Annette wrote in message
> news:9vk3j5$fod4c$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 16 Desember.
>> Waar was jy gister, wat het jy gedoen en het jy enigsins gedink aan die
>> gebeure wat tot hierdie vakansiedag gelei het?
>> Annette
>>
>
|
|
|