Nog hulp asseblief ... [boodskap #54651] |
Sun, 16 December 2001 16:50 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daar is klaarblyklik drie (3) Engelse woorde wat op "gry" eindig. Twee van
die drie woorde is "hungry" en "angry" - ek is op soek na die derde ene.
Help asseblief!
|
|
|
Re: Nog hulp asseblief ... [boodskap #54654 is 'n antwoord op boodskap #54651] |
Sun, 16 December 2001 17:39 |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" schreef...
> Daar is klaarblyklik drie (3) Engelse woorde wat op "gry" eindig. Twee van
> die drie woorde is "hungry" en "angry" - ek is op soek na die derde ene.
> Help asseblief!
Nee, Jonas, je moet de hele puzzel geven, want het antwoord is niet wat je
denkt! :)
Think of words ending in 'gry'. Angry and hungry are two of them. There are
only three words in the English language. What is the third word? The word
is something that everyone uses every day. If you have listened carefully, I
have already told you what it is.
Groeten,
Arthur
|
|
|
|
Re: Nog hulp asseblief ... [boodskap #54720 is 'n antwoord op boodskap #54673] |
Tue, 18 December 2001 14:32 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Baie dki Kwarantyn - nou kan ek weer rustig slaap ...
"Kwarantyn" wrote in message
news:tHoT7.21992$H14.1990738060@newssvr16.news.prodigy.com.. .
> Gaan kyk by http://www.quinion.com/words/articles/gry.htm vir 'n volledige
> antwoord.
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:9vijcn$kdi$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Daar is klaarblyklik drie (3) Engelse woorde wat op "gry" eindig. Twee van
>> die drie woorde is "hungry" en "angry" - ek is op soek na die derde ene.
>> Help asseblief!
>>
>
|
|
|