Groot Verkeerskonfyt. [boodskap #54576] |
Thu, 13 December 2001 11:25 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vanoggend op die N1 in Stad toe ( Kaapstad) - 2 brug van Milnerton
afdraai - 'n vragmotor met behoueringsvrag het glo op die brug omgeslaan.
Ek sal nog lees wat presies gebeur het en of daar ongevalle was - al wat ek
kon sien dat was dat die kant van die brug glad nie meer bestaan nie -
lekker oop:)))
Annette
|
|
|
Re: Groot Verkeerskonfyt. [boodskap #54596 is 'n antwoord op boodskap #54576] |
Fri, 14 December 2001 04:36 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Op die N3 gebeur dit (soos op TV vertoon) ten minste eenmaal per dag.
Maar, ek kan verstaan dat dit die nuus haal wanneer dit op die landelike
paaie gebeur ....
"Annette" skryf in boodskap news:9va4es$e1b6m$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vanoggend op die N1 in Stad toe ( Kaapstad) - 2 brug van Milnerton
> afdraai - 'n vragmotor met behoueringsvrag het glo op die brug omgeslaan.
> Ek sal nog lees wat presies gebeur het en of daar ongevalle was - al wat ek
> kon sien dat was dat die kant van die brug glad nie meer bestaan nie -
> lekker oop:)))
> Annette
>
|
|
|
Re: Groot Verkeerskonfyt. [boodskap #54598 is 'n antwoord op boodskap #54596] |
Fri, 14 December 2001 06:32 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel Jonas - die vragmotor was seker op die N3 - maar die betonstukke het op
die N1 geval - en daardie houer het ook lekker gevaarlik oorgehang;))
Annette
Jonas skryf in boodskap news:9vbvkq$28k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Op die N3 gebeur dit (soos op TV vertoon) ten minste eenmaal per dag.
> Maar, ek kan verstaan dat dit die nuus haal wanneer dit op die landelike
> paaie gebeur ....
> "Annette" wrote in message
> news:9va4es$e1b6m$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vanoggend op die N1 in Stad toe ( Kaapstad) - 2 brug van Milnerton
>> afdraai - 'n vragmotor met behoueringsvrag het glo op die brug omgeslaan.
>> Ek sal nog lees wat presies gebeur het en of daar ongevalle was - al wat ek
>> kon sien dat was dat die kant van die brug glad nie meer bestaan nie -
>> lekker oop:)))
>> Annette
>>
>
|
|
|