Virus genaamd "Hi" [boodskap #54545] |
Wo, 12 Desember 2001 10:43 |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
weet julle iets daarvan? Wie weet waar mens info kan kry oor hoe om dit te
verwyder?
Dankie
|
|
|
|
|
Re: Virus genaamd "Hi" [boodskap #54557 is 'n antwoord op boodskap #54545] |
Wo, 12 Desember 2001 13:27 |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Wouter, TJ ons het reggekom met die inligting wat julle gestuur het
en ons het die virus op twee rekenaars gekry.
Ons is dus nie meer 'siek' nie ;))
Kekkelbek skryf in boodskap news:3c1734bc.0@news1.mweb.co.za...
> weet julle iets daarvan? Wie weet waar mens info kan kry oor hoe om dit te
> verwyder?
>
> Dankie
>
|
|
|
Re: Virus genaamd "Hi" [boodskap #54585 is 'n antwoord op boodskap #54545] |
Do, 13 Desember 2001 13:00 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Klink amper soos go-cart, maar die een "smash" ook.
-----
NOTICE: F-Secure is warning clients about the new Gokar worm which has
spread through Asia to day, and is now being detected in the West.
Please see http://www.f-secure.com/v-descs/gokar.shtml for detailed
information.
The new Virus Signature update files are available for downloading.
These updates detect this worm
-----
F-Secure Anti-Virus provides the strongest available defence against viruses
and malicious code ensuring maximum system availability and data integrity.
To download a trial version of F-Secure Anti-Virus click here �
http://www.y3kgroup.com/update/trial_versions.htm
To purchase the full version of F-Secure Anti-Virus contact Y3K Group at 011
886 3757.
Artslink.co.za ISP subscribers qualify for a special 20% discount.
TJ
Artslink.co.za ISP
http://www.artslink.co.za
Support South African Arts and Culture:
Dial-up with Artslink.co.za and save!
http://www.artslink.co.za
|
|
|
Re: Virus genaamd "Hi" [boodskap #54626 is 'n antwoord op boodskap #54545] |
Sa, 15 Desember 2001 13:08 |
Singrat
Boodskappe: 5 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Die virus se regte naam is W32.Goner.A@mm - dit verwyder anti-virus
sagteware - jy kan kyk by McAfee www.mcafee.com of Norton www.norton.com
waar daar patches is om daarvan ontslae te raak.
"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3c1734bc.0@news1.mweb.co.za...
> weet julle iets daarvan? Wie weet waar mens info kan kry oor hoe om dit te
> verwyder?
>
> Dankie
>
|
|
|