Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Troeteldiere » Hamsters
Hamsters [boodskap #54529] Di, 11 Desember 2001 14:15 na volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
My jongste meisiekind boer met hamsters en die eerste kleintjies is gereed
om verkoop te word. Die wyfie is weer dragtig (die ander is slegs 20 dae
oud) met die volgende stelletjie. Ons sit toe met sekere vrae en kry toe
sowaar 'n nuusgroep oor hamsters.

Wat so amusant is oor die nuusgroep is dat hulle net sit en babbel oor die
een en daai een se hamster wat dood is. Die goed leef net so een en 'n half
jaar tot maksimum twee en 'n half jaar. Darem word die begrafnis nuus (wat
dalk so 50% van die ng se nuus beslaan) afgewissel met nuus van nuwe
werpsels, sommer 3 tot 12 (en selfs meer) kleintjies op 'n slag.
Re: Hamsters [boodskap #54534 is 'n antwoord op boodskap #54529] Wo, 12 Desember 2001 02:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Is jy miskien kaikie kekkelbek ?

Kekkelbek skryf in boodskap news:3c161506.0@news1.mweb.co.za...
> My jongste meisiekind boer met hamsters en die eerste kleintjies is gereed
> om verkoop te word. Die wyfie is weer dragtig (die ander is slegs 20 dae
> oud) met die volgende stelletjie. Ons sit toe met sekere vrae en kry toe
> sowaar 'n nuusgroep oor hamsters.
>
> Wat so amusant is oor die nuusgroep is dat hulle net sit en babbel oor die
> een en daai een se hamster wat dood is. Die goed leef net so een en 'n half
> jaar tot maksimum twee en 'n half jaar. Darem word die begrafnis nuus (wat
> dalk so 50% van die ng se nuus beslaan) afgewissel met nuus van nuwe
> werpsels, sommer 3 tot 12 (en selfs meer) kleintjies op 'n slag.
>
Re: Hamsters [boodskap #54538 is 'n antwoord op boodskap #54534] Wo, 12 Desember 2001 07:59 Na vorige boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee, Kaatjie Kekkelbek, my bynaam van my pa toe ek so 5 jaar oud was.
Hoekom vra jy?

Dingus skryf in boodskap news:kFzR7.493$_02.45354@news.xtra.co.nz...
> Is jy miskien kaikie kekkelbek ?
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3c161506.0@news1.mweb.co.za...
>> My jongste meisiekind boer met hamsters en die eerste kleintjies is gereed
>> om verkoop te word. Die wyfie is weer dragtig (die ander is slegs 20 dae
>> oud) met die volgende stelletjie. Ons sit toe met sekere vrae en kry toe
>> sowaar 'n nuusgroep oor hamsters.
>>
>> Wat so amusant is oor die nuusgroep is dat hulle net sit en babbel oor die
>> een en daai een se hamster wat dood is. Die goed leef net so een en 'n half
>> jaar tot maksimum twee en 'n half jaar. Darem word die begrafnis nuus (wat
>> dalk so 50% van die ng se nuus beslaan) afgewissel met nuus van nuwe
>> werpsels, sommer 3 tot 12 (en selfs meer) kleintjies op 'n slag.
>>
>
Vorige onderwerp: Hoekom 5
Volgende onderwerp: Hondename
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 13:50:13 MGT 2024