Duitsland [boodskap #54487] |
Sun, 09 December 2001 16:46 |
Kekkel
Boodskappe: 12 Geregistreer: December 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hallo Almal,
Net om te sê my meisiekind het veilig in Duitsland geland, haar e-pos borrel
oor. Sy sê dis koud en dit gaan nog baie kouer word. Sy het nou 2 weke
saam met almal na die skool (en sien vreeslik daarna uit!) en moet met die
trein ry. Maandag sal sy by die winkels vir eksta klere moet gaan kyk, soos
julle aanbeveel het.
Shannon
|
|
|
Re: Duitsland [boodskap #54488 is 'n antwoord op boodskap #54487] |
Sun, 09 December 2001 17:03 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie dat jy ons laat weet het Kaatjie.
Annette
Kekkelbek skryf in boodskap news:3c13921f.0@news1.mweb.co.za...
> Hallo Almal,
>
> Net om te sê my meisiekind het veilig in Duitsland geland, haar e-pos borrel
> oor. Sy sê dis koud en dit gaan nog baie kouer word. Sy het nou 2 weke
> saam met almal na die skool (en sien vreeslik daarna uit!) en moet met die
> trein ry. Maandag sal sy by die winkels vir eksta klere moet gaan kyk, soos
> julle aanbeveel het.
>
> Shannon
>
|
|
|
Re: Duitsland [boodskap #54503 is 'n antwoord op boodskap #54487] |
Mon, 10 December 2001 07:55 |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Kekkelbek" skryf in boodskap news:...
Maandag sal sy by die winkels vir eksta klere moet gaan kyk, soos
> julle aanbeveel het.
>
> Shannon
Vir die toekoms.....
Makoti Down Products ('n Mev Craven) van Uitenhage maak uitstekende
egte dons-gevulde produkte. Ons oudste meisiekind was twee jaar in
Skotland en sy se sy sou nie sonder haar baadjie daar kon bestaan nie.
Groete, Drom
|
|
|
Re: Duitsland [boodskap #54508 is 'n antwoord op boodskap #54503] |
Mon, 10 December 2001 09:06 |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0112092355.20014afd@posting.google.com...
> "Kekkelbek" skryf in boodskap news:...
> Maandag sal sy by die winkels vir eksta klere moet gaan kyk, soos
>> julle aanbeveel het.
>>
>> Shannon
>
> Vir die toekoms.....
>
> Makoti Down Products ('n Mev Craven) van Uitenhage maak uitstekende
> egte dons-gevulde produkte. Ons oudste meisiekind was twee jaar in
> Skotland en sy se sy sou nie sonder haar baadjie daar kon bestaan nie.
>
> Groete, Drom
Dankie. Dons is geweldig warm. Ek onthou 'n donskombers van my skoonsus se
ma.
Hulle bly naby Bloemfontein en ons was in die middel van die winter daar.
Klim toe in die bed met net die �3cm dik kombers oor my en maak my gereed
vir 'n yskoue nag. Was ek verras. Dit was die warmste wat ek nog geslaap
het!
|
|
|