Boererate .... [boodskap #54455] |
Vr, 07 Desember 2001 14:11 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is daar enige oorspronklike boererate op die ng. (Die gemiddelde ouderdom
verleen hom hiertoe ? Oeps ...)
Ek het 'n goeie een vir sinus ...
|
|
|
Re: Boererate .... [boodskap #54457 is 'n antwoord op boodskap #54455] |
Vr, 07 Desember 2001 15:48 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jonas, vertel maar - ek sien jy brand om dit te doen.
Ma ma moes waterskilpadsop drink toe sy maagkoors gehad het.
Annette
Jonas skryf in boodskap news:9uqik7$faf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is daar enige oorspronklike boererate op die ng. (Die gemiddelde ouderdom
> verleen hom hiertoe ? Oeps ...)
> Ek het 'n goeie een vir sinus ...
>
|
|
|