Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Diary of a Fetus
Diary of a Fetus [boodskap #54060] |
Wo, 28 November 2001 06:59 |
Kinky
Boodskappe: 23 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Jare gelede het ek hierdie onderstaande soetsappige stukkie my verhinder om
n aborsie te pleeg. In die lig van die huidige besprekings plaas ek dit
hier - vir wat dit werd is!
++++++++++++
October 5: Today my life began. My parents do not know it yet. I am as
small as the pollen of an flower but it is I already. I will be a girl. I
will have blone hair an blue eyes. Nearly everything is settled, even that
I shall love flowers.
October 19: I have grown a little but I am still to small to do anything by
myself. My mother does almost everything fo rme, though she still does not
knwo that she is carrying me under her heart. But, is it true that I am not
yet a real person? That only my mother exists? I am a real person, just as
a small crumb of bread is till real bread. My mother is, and I am.
October 23: My mouth is just now beginning to open. Just think - in a year
or so I'll be laughing; and later I'll still to talk. My first words will
be "mama".
October 25: Today my heart began to beat. It will beat softly for the
rest of my life, never stopping; after many years it will tire, it will
stop and then I shall die.
November 2: I am growing continually. My arms and legs are taking shape,
but I must wait a long time before these tiny legs will raise me to my
mother's arms: before these little arms will be able to conquer the earth
and befriend people.
November 12: Tiny fingers are beginning to form on my hands. How small
they are: one day I'll stroke my mother's hair to my mouth and she'll say,
"Oh, dirty".
November 20: Only today the doctor told my mother that I am living here
under her heart. How happy she must be. Are you happy mother?
November 25: My mother and father are probably thinking about a name for
me; and they don't even know that I am a little girl, so they are probably
calling me " Andy". But I want to be called Barbara. I am growing so
big.
December 13: I am almost able to see, though it is night around me. When
mother brings me into the world it will be full of sunshine and overflowing
with flowers. I have never seen a flower you know, but more than anything ,
I want to see my mother. How do you look, Mother?
December 24: I wonder if my mother hears the delicate beat of my heart?
Some children are born with sickly hearts, to make them healthy. But my
heart is healthy. I beats so evenly. Tup-tup, tup-tup. You shall have a
healthy daughter, Mother.
December 28: Today my mother killed me . . . .
|
|
|
Re: Diary of a Fetus [boodskap #54062 is 'n antwoord op boodskap #54060] |
Wo, 28 November 2001 08:02 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nie so-iets nodig gehad om my besluit te neem nie.
Ek was net te plein bang vir die inspuiting.
Maar dit bring by nog steeds die vraag/probleem.
Wanneer is daar al lewe?
By die ontkieming?
Ek glo nie.
Die feit bly dat ek nog steeds voel dat die dames/meisies wat voel hulle wil
'n aborsie hê, vir hulle moet die geleentheid daar wees.
Die keuse moet nog steeds hulle s'n wees.
Geen mens het ook die reg om 'n vinger na daardie ongelukkige siele te wys
nie.
As daar 'n vinger te wys is, is dit aan die onverskillige saadplanters wat
maar al te gou vergeet wat die gevolge van hulle plesietjies kan wees.
Annette
Kinky skryf in boodskap news:9u228c$qfk$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Jare gelede het ek hierdie onderstaande soetsappige stukkie my verhinder om
> n aborsie te pleeg. In die lig van die huidige besprekings plaas ek dit
> hier - vir wat dit werd is!
> ++++++++++++
>
> October 5: Today my life began. My parents do not know it yet. I am as
> small as the pollen of an flower but it is I already. I will be a girl. I
> will have blone hair an blue eyes. Nearly everything is settled, even that
> I shall love flowers.
>
> October 19: I have grown a little but I am still to small to do anything by
> myself. My mother does almost everything fo rme, though she still does not
> knwo that she is carrying me under her heart. But, is it true that I am not
> yet a real person? That only my mother exists? I am a real person, just as
> a small crumb of bread is till real bread. My mother is, and I am.
>
> October 23: My mouth is just now beginning to open. Just think - in a year
> or so I'll be laughing; and later I'll still to talk. My first words will
> be "mama".
>
> October 25: Today my heart began to beat. It will beat softly for the
> rest of my life, never stopping; after many years it will tire, it will
> stop and then I shall die.
>
> November 2: I am growing continually. My arms and legs are taking shape,
> but I must wait a long time before these tiny legs will raise me to my
> mother's arms: before these little arms will be able to conquer the earth
> and befriend people.
>
> November 12: Tiny fingers are beginning to form on my hands. How small
> they are: one day I'll stroke my mother's hair to my mouth and she'll say,
> "Oh, dirty".
>
> November 20: Only today the doctor told my mother that I am living here
> under her heart. How happy she must be. Are you happy mother?
>
> November 25: My mother and father are probably thinking about a name for
> me; and they don't even know that I am a little girl, so they are probably
> calling me " Andy". But I want to be called Barbara. I am growing so
> big.
>
> December 13: I am almost able to see, though it is night around me. When
> mother brings me into the world it will be full of sunshine and overflowing
> with flowers. I have never seen a flower you know, but more than anything ,
> I want to see my mother. How do you look, Mother?
>
> December 24: I wonder if my mother hears the delicate beat of my heart?
> Some children are born with sickly hearts, to make them healthy. But my
> heart is healthy. I beats so evenly. Tup-tup, tup-tup. You shall have a
> healthy daughter, Mother.
>
> December 28: Today my mother killed me . . . .
>
|
|
|
Re: Diary of a Fetus [boodskap #54067 is 'n antwoord op boodskap #54062] |
Wo, 28 November 2001 11:37 |
Patricia
Boodskappe: 48 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek glo dat vir geldige redes moet aborsies steeds beskikbaar wees, hetsy
medies, verkragtings, ens... Ek voel net dat deur aborsie wettig te maak
en deur dit so maklik en toeganklik te maak, die verkeerde oplossing tot 'n
probleem skep. Ek dink dit moedig vrye gemeenskap aan, want sou iets gebeur
dan is daar mos nou 'n vinnige en maklike oplossing en volgende week dan
doen daardie persoon dit maar net weer, my punt is dat geen les geleer word
nie. Die gevolg van 'n verkeerde daad word met 'n verkeerde oplossing
gou-gou uit die weg geruim.
|
|
|
Re: Diary of a Fetus [boodskap #54068 is 'n antwoord op boodskap #54067] |
Wo, 28 November 2001 13:16 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee Patricia - jy is ongelukkig verkeerd. Die meeste mense het regtigwaar
nie die moed of die oortuiging om vir 'n aborsie te gaan nie.
Maar die reg en die geleenthied moet daar wees vir diegene wat dit wil laat
doen.
Dit kan nie as 'n misdaad beskou word nie.
Aan die ander kant, ek dink nie 'n seun of 'n man wat dit nie in hom het
gaan nou skielik wild raak net omdat daar nou 'n wet is nie.
Die wat so was, sal so bly.
As daar 'n wet kon wees om alle mans te verplig om die kinders wat hulle
verwek het ordentlik te versorg tot 18, dan sou dit natuurlik verkiesliker
gewees het - want aborsie, wettig of te not- is nie kinderspeletjies nie.
Daardie letsels bly daar - meestal lewenslank.
Annette
Patricia skryf in boodskap news:WZ3N7.13078$8s4.57695@news.indigo.ie...
> Ek glo dat vir geldige redes moet aborsies steeds beskikbaar wees, hetsy
> medies, verkragtings, ens... Ek voel net dat deur aborsie wettig te maak
> en deur dit so maklik en toeganklik te maak, die verkeerde oplossing tot 'n
> probleem skep. Ek dink dit moedig vrye gemeenskap aan, want sou iets gebeur
> dan is daar mos nou 'n vinnige en maklike oplossing en volgende week dan
> doen daardie persoon dit maar net weer, my punt is dat geen les geleer word
> nie. Die gevolg van 'n verkeerde daad word met 'n verkeerde oplossing
> gou-gou uit die weg geruim.
>
|
|
|
Re: Diary of a Fetus [boodskap #54082 is 'n antwoord op boodskap #54068] |
Wo, 28 November 2001 19:41 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 28 Nov 2001 15:16:21 +0200, "Annette" wrote:
> Dit kan nie as 'n misdaad beskou word nie.
Om 'n ongebore baba te vermoor kan nie as misdaad beskou word nie
Annette? Is dit wat jy sê? Gaan jy ook holruggeryde verduidelikings
van arm groot word en die ma wie se plesier wat ingekort gaan word
gebruik os verontskuldiging om ongebore babas te vermoor? Het dit wat
Grahame vertel het oor die grusaamheid daarvan dan slegs 'geharde'
mans laat gril?
DD
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: So Nov 24 16:35:41 MGT 2024
|