Virus Waarskuwing. [boodskap #54054] |
Wed, 28 November 2001 05:33 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het vanoggend 'n e-pos ontvang van iemand wat ek goed ken, met 'n opskrif
oor sake waaroor ons tans praat.
Ek kon egter nie die anhangsel lees nie, en het hom toe laat weet.
Toe moes ek hoor op die poslys dat sy emails 'n wurm/virus bevat , maar
ongelukkig het ek al teen dardie tyd klaar emails afgepos.
Daardie 0001 dingetjie in die adresboek help dus nie.
Ek het ook Norton laat toets en aflaai, maar lyk my dit is 'n nuwe ding wat
nog deur Norton afgelaai moet word?
Elk geval - jammer - mag alle virus/wurmskrywers van hul rekenaars ontneem
word.
Annette
Happiness is a state of Mind.
|
|
|
Re: Virus Waarskuwing. [boodskap #54056 is 'n antwoord op boodskap #54054] |
Wed, 28 November 2001 05:40 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 28 Nov 2001 07:33:49 +0200, "Annette" wrote:
> Ek het vanoggend 'n e-pos ontvang van iemand wat ek goed ken, met 'n opskrif
> oor sake waaroor ons tans praat.
> Ek kon egter nie die anhangsel lees nie, en het hom toe laat weet.
> Toe moes ek hoor op die poslys dat sy emails 'n wurm/virus bevat , maar
> ongelukkig het ek al teen dardie tyd klaar emails afgepos.
> Daardie 0001 dingetjie in die adresboek help dus nie.
> Ek het ook Norton laat toets en aflaai, maar lyk my dit is 'n nuwe ding wat
> nog deur Norton afgelaai moet word?
> Elk geval - jammer - mag alle virus/wurmskrywers van hul rekenaars ontneem
> word.
> Annette
>
> Happiness is a state of Mind.
>
Yikes! Ek het nou NET vir jou 'n boodskap geskryf. :-) Jammer hoor,
dit was al klaar gestuur voor ek hierdie ene van jou gesien het.
In elkgeval - kontak my gou privaat.
|
|
|
Re: Virus Waarskuwing. [boodskap #54061 is 'n antwoord op boodskap #54054] |
Wed, 28 November 2001 07:58 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sien:
www.fsecure.com - internasionaal
VIRUS ALERT: BadTrans.B and Aliz
www.gas.co.za - plaaslik
www.symantec.com - Norton
W32.Badtrans.B@mm is a MAPI worm that emails itself out as one of several
different file names. This worm also drops a backdoor trojan that logs
keystrokes.
http://www.mcafee.com/ - Dr Solomon
W32/Badtrans@mm is a High Risk virus for consumers
TJ
Artslink.co.za ISP
www.artslink.co.za
|
|
|
Re: Virus Waarskuwing. [boodskap #54212 is 'n antwoord op boodskap #54054] |
Sat, 01 December 2001 08:34 |
hwgird
Boodskappe: 8 Geregistreer: December 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek update Norton se virusprogram elke keer as ek op internet gaan - en
voorkom sodoende baie probleme
Daar is tans 'n epidemie van virusse in omgang ..
Ek het nounet weer een gekry , opskrif: "Gebedsversoek" ... !
Harry
Annette skryf in boodskap news:9u1t2p$5dp75$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het vanoggend 'n e-pos ontvang van iemand wat ek goed ken, met 'n opskrif
> oor sake waaroor ons tans praat.
> Ek kon egter nie die anhangsel lees nie, en het hom toe laat weet.
> Toe moes ek hoor op die poslys dat sy emails 'n wurm/virus bevat , maar
> ongelukkig het ek al teen dardie tyd klaar emails afgepos.
> Daardie 0001 dingetjie in die adresboek help dus nie.
> Ek het ook Norton laat toets en aflaai, maar lyk my dit is 'n nuwe ding wat
> nog deur Norton afgelaai moet word?
> Elk geval - jammer - mag alle virus/wurmskrywers van hul rekenaars ontneem
> word.
> Annette
>
> Happiness is a state of Mind.
>
|
|
|