Tertius Bosch [boodskap #53726] |
Tue, 20 November 2001 15:34 |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nou net oor die nuus gehoor dat daar geen spore van enige vorm van
vergiftiging gekry is nie. Slegs oorblyfsels van die medikasie waarop hy
was.
|
|
|
Re: Tertius Bosch [boodskap #53743 is 'n antwoord op boodskap #53726] |
Wed, 21 November 2001 02:36 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ag sjeim man.
Nou gaan ons weer Huisgenoot artikels kry van die suster wat dit nie gaan
glo nie, en die weduwee wat nog steeds breed glimlag.
En wat van die PI wat oortuig was daar was vergiftiging - is hy nou bekend
genoeg?
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3bfa77c8$0$235@hades.is.co.za...
> Nou net oor die nuus gehoor dat daar geen spore van enige vorm van
> vergiftiging gekry is nie. Slegs oorblyfsels van die medikasie waarop hy
> was.
>
|
|
|