Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Winkelruik
Winkelruik [boodskap #53714] |
Di, 20 November 2001 10:35 |
hama...
Boodskappe: 2 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Op RADIO 3 (Lokale zender in Nederland) Zoekt Rob Stenders elke morgen naar
de betekenis van een Afrikaans woord. Meestal weet ik het wel, maar
nu........ ??? Vandaag "Winkelruik".
Wie weet wat dit betekend?
mvg,
Hans
|
|
|
Re: Winkelruik [boodskap #53715 is 'n antwoord op boodskap #53714] |
Di, 20 November 2001 11:04 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kijk zo zie je maar hoe handig mijn woordenboekje is :-)))))))))
Winkelruik betekent, splinternieuw!!!!!!!
Arthur toch maar die paar guldens uitgeven, je zwarte geld moet toch op,
voor 1 januari!!!
Gr.Rico
"++++++" skryf in boodskap news:9tdbku$18r$1@reader06.wxs.nl...
> Op RADIO 3 (Lokale zender in Nederland) Zoekt Rob Stenders elke morgen naar
> de betekenis van een Afrikaans woord. Meestal weet ik het wel, maar
> nu........ ??? Vandaag "Winkelruik".
>
> Wie weet wat dit betekend?
>
> mvg,
> Hans
>
|
|
|
|
Re: Winkelruik [boodskap #53729 is 'n antwoord op boodskap #53715] |
Di, 20 November 2001 17:03 |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Rico" schreef...
> Kijk zo zie je maar hoe handig mijn woordenboekje is :-)))))))))
>
> Winkelruik betekent, splinternieuw!!!!!!!
>
> Arthur toch maar die paar guldens uitgeven, je zwarte geld moet toch op,
> voor 1 januari!!!
Aan me nooit niet, mijn zwarte geld kan ik wel beter gebruiken! Als ik een
woord niet ken zoek ik wel even op Internet. Dat is gratis :)
Overigens kan het nooit een veelgebruikt woord zijn. Zoeken op Google levert
precies 0 verwijzingen en een zoektocht in de Usenetarchieven levert er nog
een 0. Ter vergelijking: spinternieuw vind ik 1870 maal op Google en 1950
maal in de Usenetarchieven.
Groeten,
Arthur
|
|
|
Re: Winkelruik [boodskap #53731 is 'n antwoord op boodskap #53729] |
Di, 20 November 2001 18:11 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Arthur" skryf in boodskap news:9te2lc$2faa$1@news.kabelfoon.nl...
> "Rico" schreef...
>> Kijk zo zie je maar hoe handig mijn woordenboekje is :-)))))))))
>>
>> Winkelruik betekent, splinternieuw!!!!!!!
>>
>> Arthur toch maar die paar guldens uitgeven, je zwarte geld moet toch op,
>> voor 1 januari!!!
>
> Aan me nooit niet, mijn zwarte geld kan ik wel beter gebruiken! Als ik een
> woord niet ken zoek ik wel even op Internet. Dat is gratis :)
>
> Overigens kan het nooit een veelgebruikt woord zijn. Zoeken op Google levert
> precies 0 verwijzingen en een zoektocht in de Usenetarchieven levert er nog
> een 0. Ter vergelijking: spinternieuw vind ik 1870 maal op Google en 1950
> maal in de Usenetarchieven.
>
> Groeten,
> Arthur
Ach ja, maar toch met mijn woordenboek heb ik je kunnen helpen, zelfs
Gloudina kent het woord niet en ik zoek het zo even op in mijn boekje.
Dan bedenk ik me weer, toch handig, maar goed dat ik het heb gekocht, want
steeds een woord opzoeken als ik een boek lees, is ook te onhandig, dan heb
ik toch liever mijn woordenboek mee in bed :-)))
Gr.Rico
>
|
|
|
Re: Winkelruik [boodskap #53733 is 'n antwoord op boodskap #53731] |
Di, 20 November 2001 18:26 |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Rico" schreef...
>
> Ach ja, maar toch met mijn woordenboek heb ik je kunnen helpen, zelfs
> Gloudina kent het woord niet en ik zoek het zo even op in mijn boekje.
> Dan bedenk ik me weer, toch handig, maar goed dat ik het heb gekocht, want
> steeds een woord opzoeken als ik een boek lees, is ook te onhandig, dan heb
> ik toch liever mijn woordenboek mee in bed :-)))
OK, je hebt gelijk, het best wel handig .... en gezellig in bed :-)
Kun je dat boekje niet voor me scannen en 'even' emailen? ;-)
Groeten,
Arthur
|
|
|
Re: Winkelruik [boodskap #53735 is 'n antwoord op boodskap #53715] |
Di, 20 November 2001 19:22 |
Simon van der Schans
Boodskappe: 263 Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Rico wrote in message ...
> Kijk zo zie je maar hoe handig mijn woordenboekje is :-)))))))))
>
> Winkelruik betekent, splinternieuw!!!!!!!
>
> Arthur toch maar die paar guldens uitgeven, je zwarte geld moet toch op,
> voor 1 januari!!!
> Gr.Rico
> "++++++" schreef in bericht
> news:9tdbku$18r$1@reader06.wxs.nl...
>> Op RADIO 3 (Lokale zender in Nederland) Zoekt Rob Stenders elke morgen
> naar
>> de betekenis van een Afrikaans woord. Meestal weet ik het wel, maar
>> nu........ ??? Vandaag "Winkelruik".
>> Wie weet wat dit betekend?
>> mvg,
>> Hans
'Splinternieuw' in Nederlands is doodeenvoudig 'splinternuut' in Afrikaans.
Ek het nog nooit in Afrikaans van 'winkelruik' in die sin van
'splinternieuw' gehoor nie.
'n Soortgelyke geval is die storie wat in Nederland rondgaan dat 'kunstmest'
in Nederlands 'verneukpoep' in Afrikaans genoem word!
Swart Simon
|
|
|
Re: Winkelruik droogworst [boodskap #53738 is 'n antwoord op boodskap #53735] |
Di, 20 November 2001 21:16 |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> 'Splinternieuw' in Nederlands is doodeenvoudig 'splinternuut' in Afrikaans.
> Ek het nog nooit in Afrikaans van 'winkelruik' in die sin van
> 'splinternieuw' gehoor nie.
>
> 'n Soortgelyke geval is die storie wat in Nederland rondgaan dat 'kunstmest'
> in Nederlands 'verneukpoep' in Afrikaans genoem word!
ha ha ik heb dat nog nooit gehoord.
Zo zie je maar je kan voor elk NL woord een ZA woord verzinnen
zou dat andersom ook lukken ??
De droe wors komt van Nederland zegt mijn ZA schoonzoon. In Engeland
was deze niet te krijgen. Misschien wel in Londen of in speciale ZA
winkels.
De NL droe wors lijkt erg op de ZA alleen zit er geen Koriander in.
grt emmy
|
|
|
Re: Winkelruik [boodskap #53740 is 'n antwoord op boodskap #53714] |
Di, 20 November 2001 21:22 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hans, dit hang af van watter winkel hy van praat.
Oom Samie se winkel, Die Slamaaierwinkel, en Peak & Pay ruik almal
verskillend;))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
++++++ skryf in boodskap news:9tdbku$18r$1@reader06.wxs.nl...
> Op RADIO 3 (Lokale zender in Nederland) Zoekt Rob Stenders elke morgen naar
> de betekenis van een Afrikaans woord. Meestal weet ik het wel, maar
> nu........ ??? Vandaag "Winkelruik".
>
> Wie weet wat dit betekend?
>
> mvg,
> Hans
>
|
|
|
Re: Winkelruik [boodskap #53749 is 'n antwoord op boodskap #53714] |
Wo, 21 November 2001 08:29 |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"++++++" skryf in boodskap news:...
> Op RADIO 3 (Lokale zender in Nederland) Zoekt Rob Stenders elke morgen naar
> de betekenis van een Afrikaans woord.
As Ta' Hessie van die Taliban hierdie lees gaan ek weer les opse oor
die Engels.
Ek is ingeteken op 'n saak wat elke dag 'n ongewone Engelse woord
uitstuur, en ook die betekenis gee. Een wat ek nogal amusant gevind
het, was die woord, "mondegreen." Dis geskep deur 'n Britse skryfster,
Sylvia Wright. As jong meisie het sy na 'n Skotse ballade geluister,
wat, soos sy dit gehoor het, min of meer die volgende ingesluit het:
"They have slain the Earl of Murray
And Lady Mondegreen."
Sy was baie getref deur die Lady wat so onbaatsugtig haar lewe vir die
Earl opgeoffer het. Jare later toe lees sy die ballade en sien toe dit
is eintlik:
"They have slain the Earl of Murray
And laid him on the green."
Dit verwys dus na iets wat jy verkeerd hoor en dit dan so aanvaar,
soos die seuntjie wat na Sondagskool vir sy Ma gese het, "We sang
about 'Gladly the cross-eyed bear.'"
Dit is glo al in die Oxfort Dictionary opgeneem.
Groete, Drom
|
|
|
Re: Winkelruik [boodskap #53751 is 'n antwoord op boodskap #53749] |
Wo, 21 November 2001 08:53 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Of soos die kindjie wat bid:
Our Father, who art in heaven,
Hello be Thy name.
Ek het simpatie met daardie skryfster - ek kan mos nie die woorde hoor as
die sangers die woorde so eienaardig uitspreek nie - ek het 'n kop vol
woorde van liedjies wat geen sin maak nie:))))
Annette
Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111210029.4b8e804@posting.google.com...
> "++++++" wrote in message
news:...
>> Op RADIO 3 (Lokale zender in Nederland) Zoekt Rob Stenders elke morgen naar
>> de betekenis van een Afrikaans woord.
>
> As Ta' Hessie van die Taliban hierdie lees gaan ek weer les opse oor
> die Engels.
>
> Ek is ingeteken op 'n saak wat elke dag 'n ongewone Engelse woord
> uitstuur, en ook die betekenis gee. Een wat ek nogal amusant gevind
> het, was die woord, "mondegreen." Dis geskep deur 'n Britse skryfster,
> Sylvia Wright. As jong meisie het sy na 'n Skotse ballade geluister,
> wat, soos sy dit gehoor het, min of meer die volgende ingesluit het:
>
> "They have slain the Earl of Murray
> And Lady Mondegreen."
>
> Sy was baie getref deur die Lady wat so onbaatsugtig haar lewe vir die
> Earl opgeoffer het. Jare later toe lees sy die ballade en sien toe dit
> is eintlik:
>
> "They have slain the Earl of Murray
> And laid him on the green."
>
> Dit verwys dus na iets wat jy verkeerd hoor en dit dan so aanvaar,
> soos die seuntjie wat na Sondagskool vir sy Ma gese het, "We sang
> about 'Gladly the cross-eyed bear.'"
>
> Dit is glo al in die Oxfort Dictionary opgeneem.
>
> Groete, Drom
|
|
|
Re: Winkelruik [boodskap #53754 is 'n antwoord op boodskap #53751] |
Wo, 21 November 2001 09:22 |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Toe ek vir my kinders as kleuters moes liedjies begin leer, het ek ook besef
daar is woorde het ek as kind eenvoudig verkeerd aangeleer het.
Selfs as tiener, liedjies wat jy saamgesing het en 10 jaar later eers besef
het, wat die woorde werklik was. Sommige liedjies het my mond laat
oopgehang, oor watter woorde ek gebruik het, sonder om te besef wat dit
beteken! Solank dit lekker sing, wat het dit saak gemaak wat dit werklik
s�? Ek weet daar was goed waaroor my ma haar wenkbroue gelig het, maar sy
het laat begaan.
Annette skryf in boodskap news:9tfq0p$29r2u$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Of soos die kindjie wat bid:
> Our Father, who art in heaven,
> Hello be Thy name.
>
> Ek het simpatie met daardie skryfster - ek kan mos nie die woorde hoor as
> die sangers die woorde so eienaardig uitspreek nie - ek het 'n kop vol
> woorde van liedjies wat geen sin maak nie:))))
>
> Annette
>
> Drom wrote in message
> news:1e507c17.0111210029.4b8e804@posting.google.com...
>> "++++++" wrote in message
> news:...
>>> Op RADIO 3 (Lokale zender in Nederland) Zoekt Rob Stenders elke morgen
> naar
>>> de betekenis van een Afrikaans woord.
>>
>> As Ta' Hessie van die Taliban hierdie lees gaan ek weer les opse oor
>> die Engels.
>>
>> Ek is ingeteken op 'n saak wat elke dag 'n ongewone Engelse woord
>> uitstuur, en ook die betekenis gee. Een wat ek nogal amusant gevind
>> het, was die woord, "mondegreen." Dis geskep deur 'n Britse skryfster,
>> Sylvia Wright. As jong meisie het sy na 'n Skotse ballade geluister,
>> wat, soos sy dit gehoor het, min of meer die volgende ingesluit het:
>>
>> "They have slain the Earl of Murray
>> And Lady Mondegreen."
>>
>> Sy was baie getref deur die Lady wat so onbaatsugtig haar lewe vir die
>> Earl opgeoffer het. Jare later toe lees sy die ballade en sien toe dit
>> is eintlik:
>>
>> "They have slain the Earl of Murray
>> And laid him on the green."
>>
>> Dit verwys dus na iets wat jy verkeerd hoor en dit dan so aanvaar,
>> soos die seuntjie wat na Sondagskool vir sy Ma gese het, "We sang
>> about 'Gladly the cross-eyed bear.'"
>>
>> Dit is glo al in die Oxfort Dictionary opgeneem.
>>
>> Groete, Drom
>
|
|
|
Re: Winkelruik [boodskap #53759 is 'n antwoord op boodskap #53754] |
Wo, 21 November 2001 09:58 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel Kaaitjie - jy moet jonk wees om so 'n moderne ma te hê:)))
My ma het eers my mond uitgewas met seep en my toe verbied om ooit weer
Polly Wolly Doodle All The Day
in haar teenwoordigheid te sing:)))
En dit was nog voordat ek by Dandy Gal kon uitkom:))
Annette
Kekkelbek skryf in boodskap news:3bfb726e.0@news1.mweb.co.za...
> Toe ek vir my kinders as kleuters moes liedjies begin leer, het ek ook besef
> daar is woorde het ek as kind eenvoudig verkeerd aangeleer het.
>
> Selfs as tiener, liedjies wat jy saamgesing het en 10 jaar later eers besef
> het, wat die woorde werklik was. Sommige liedjies het my mond laat
> oopgehang, oor watter woorde ek gebruik het, sonder om te besef wat dit
> beteken! Solank dit lekker sing, wat het dit saak gemaak wat dit werklik
> sê? Ek weet daar was goed waaroor my ma haar wenkbroue gelig het, maar sy
> het laat begaan.
>
> Annette wrote in message
> news:9tfq0p$29r2u$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Of soos die kindjie wat bid:
>> Our Father, who art in heaven,
>> Hello be Thy name.
>>
>> Ek het simpatie met daardie skryfster - ek kan mos nie die woorde hoor as
>> die sangers die woorde so eienaardig uitspreek nie - ek het 'n kop vol
>> woorde van liedjies wat geen sin maak nie:))))
>>
>> Annette
>>
>> Drom wrote in message
>> news:1e507c17.0111210029.4b8e804@posting.google.com...
>>> "++++++" wrote in message
>> news:...
>>>> Op RADIO 3 (Lokale zender in Nederland) Zoekt Rob Stenders elke
morgen
>> naar
>>>> de betekenis van een Afrikaans woord.
>>>
>>> As Ta' Hessie van die Taliban hierdie lees gaan ek weer les opse oor
>>> die Engels.
>>>
>>> Ek is ingeteken op 'n saak wat elke dag 'n ongewone Engelse woord
>>> uitstuur, en ook die betekenis gee. Een wat ek nogal amusant gevind
>>> het, was die woord, "mondegreen." Dis geskep deur 'n Britse skryfster,
>>> Sylvia Wright. As jong meisie het sy na 'n Skotse ballade geluister,
>>> wat, soos sy dit gehoor het, min of meer die volgende ingesluit het:
>>>
>>> "They have slain the Earl of Murray
>>> And Lady Mondegreen."
>>>
>>> Sy was baie getref deur die Lady wat so onbaatsugtig haar lewe vir die
>>> Earl opgeoffer het. Jare later toe lees sy die ballade en sien toe dit
>>> is eintlik:
>>>
>>> "They have slain the Earl of Murray
>>> And laid him on the green."
>>>
>>> Dit verwys dus na iets wat jy verkeerd hoor en dit dan so aanvaar,
>>> soos die seuntjie wat na Sondagskool vir sy Ma gese het, "We sang
>>> about 'Gladly the cross-eyed bear.'"
>>>
>>> Dit is glo al in die Oxfort Dictionary opgeneem.
>>>
>>> Groete, Drom
>>
>
|
|
|
Re: Winkelruik [boodskap #53763 is 'n antwoord op boodskap #53759] |
Wo, 21 November 2001 10:13 |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En Siembamba mamma se kindjie...daar is baie geweld in! (spot maar net)
My ma het nogal 'n oop kop, selfs vir 'n tannie van haar ouderdom.
Annette skryf in boodskap news:9tftt0$2cq71$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wel Kaaitjie - jy moet jonk wees om so 'n moderne ma te hê:)))
> My ma het eers my mond uitgewas met seep en my toe verbied om ooit weer
> Polly Wolly Doodle All The Day
> in haar teenwoordigheid te sing:)))
> En dit was nog voordat ek by Dandy Gal kon uitkom:))
> Annette
>
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3bfb726e.0@news1.mweb.co.za...
>> Toe ek vir my kinders as kleuters moes liedjies begin leer, het ek ook
> besef
>> daar is woorde het ek as kind eenvoudig verkeerd aangeleer het.
>>
>> Selfs as tiener, liedjies wat jy saamgesing het en 10 jaar later eers
> besef
>> het, wat die woorde werklik was. Sommige liedjies het my mond laat
>> oopgehang, oor watter woorde ek gebruik het, sonder om te besef wat dit
>> beteken! Solank dit lekker sing, wat het dit saak gemaak wat dit werklik
>> sê? Ek weet daar was goed waaroor my ma haar wenkbroue gelig het, maar sy
>> het laat begaan.
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9tfq0p$29r2u$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Of soos die kindjie wat bid:
>>> Our Father, who art in heaven,
>>> Hello be Thy name.
>>>
>>> Ek het simpatie met daardie skryfster - ek kan mos nie die woorde hoor
> as
>>> die sangers die woorde so eienaardig uitspreek nie - ek het 'n kop vol
>>> woorde van liedjies wat geen sin maak nie:))))
>>>
>>> Annette
>>>
>>> Drom wrote in message
>>> news:1e507c17.0111210029.4b8e804@posting.google.com...
>>>> "++++++" wrote in message
>>> news:...
>>>> > Op RADIO 3 (Lokale zender in Nederland) Zoekt Rob Stenders elke
> morgen
>>> naar
>>>> > de betekenis van een Afrikaans woord.
>>>>
>>>> As Ta' Hessie van die Taliban hierdie lees gaan ek weer les opse oor
>>>> die Engels.
>>>>
>>>> Ek is ingeteken op 'n saak wat elke dag 'n ongewone Engelse woord
>>>> uitstuur, en ook die betekenis gee. Een wat ek nogal amusant gevind
>>>> het, was die woord, "mondegreen." Dis geskep deur 'n Britse skryfster,
>>>> Sylvia Wright. As jong meisie het sy na 'n Skotse ballade geluister,
>>>> wat, soos sy dit gehoor het, min of meer die volgende ingesluit het:
>>>>
>>>> "They have slain the Earl of Murray
>>>> And Lady Mondegreen."
>>>>
>>>> Sy was baie getref deur die Lady wat so onbaatsugtig haar lewe vir die
>>>> Earl opgeoffer het. Jare later toe lees sy die ballade en sien toe dit
>>>> is eintlik:
>>>>
>>>> "They have slain the Earl of Murray
>>>> And laid him on the green."
>>>>
>>>> Dit verwys dus na iets wat jy verkeerd hoor en dit dan so aanvaar,
>>>> soos die seuntjie wat na Sondagskool vir sy Ma gese het, "We sang
>>>> about 'Gladly the cross-eyed bear.'"
>>>>
>>>> Dit is glo al in die Oxfort Dictionary opgeneem.
>>>>
>>>> Groete, Drom
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Winkelruik [boodskap #53765 is 'n antwoord op boodskap #53763] |
Wo, 21 November 2001 10:32 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
My ma het veral nie gehou daarvan as ek Siembamba sing met die nodige aksies
naby my bababoetie nie;)))
Annette
Kekkelbek skryf in boodskap news:3bfb7e29.0@news1.mweb.co.za...
> En Siembamba mamma se kindjie...daar is baie geweld in! (spot maar net)
>
> My ma het nogal 'n oop kop, selfs vir 'n tannie van haar ouderdom.
>
> Annette wrote in message
> news:9tftt0$2cq71$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wel Kaaitjie - jy moet jonk wees om so 'n moderne ma te hê:)))
>> My ma het eers my mond uitgewas met seep en my toe verbied om ooit weer
>> Polly Wolly Doodle All The Day
>> in haar teenwoordigheid te sing:)))
>> En dit was nog voordat ek by Dandy Gal kon uitkom:))
>> Annette
>>
>>
>> Kekkelbek wrote in message
>> news:3bfb726e.0@news1.mweb.co.za...
>>> Toe ek vir my kinders as kleuters moes liedjies begin leer, het ek ook
>> besef
>>> daar is woorde het ek as kind eenvoudig verkeerd aangeleer het.
>>>
>>> Selfs as tiener, liedjies wat jy saamgesing het en 10 jaar later eers
>> besef
>>> het, wat die woorde werklik was. Sommige liedjies het my mond laat
>>> oopgehang, oor watter woorde ek gebruik het, sonder om te besef wat dit
>>> beteken! Solank dit lekker sing, wat het dit saak gemaak wat dit
> werklik
>>> sê? Ek weet daar was goed waaroor my ma haar wenkbroue gelig het,
maar
> sy
>>> het laat begaan.
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:9tfq0p$29r2u$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Of soos die kindjie wat bid:
>>>> Our Father, who art in heaven,
>>>> Hello be Thy name.
>>>>
>>>> Ek het simpatie met daardie skryfster - ek kan mos nie die woorde
hoor
>> as
>>>> die sangers die woorde so eienaardig uitspreek nie - ek het 'n kop vol
>>>> woorde van liedjies wat geen sin maak nie:))))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>> Drom wrote in message
>>>> news:1e507c17.0111210029.4b8e804@posting.google.com...
>>>> > "++++++" wrote in message
>>>> news:...
>>>> > > Op RADIO 3 (Lokale zender in Nederland) Zoekt Rob Stenders elke
>> morgen
>>>> naar
>>>> > > de betekenis van een Afrikaans woord.
>>>> >
>>>> > As Ta' Hessie van die Taliban hierdie lees gaan ek weer les opse oor
>>>> > die Engels.
>>>> >
>>>> > Ek is ingeteken op 'n saak wat elke dag 'n ongewone Engelse woord
>>>> > uitstuur, en ook die betekenis gee. Een wat ek nogal amusant gevind
>>>> > het, was die woord, "mondegreen." Dis geskep deur 'n Britse
> skryfster,
>>>> > Sylvia Wright. As jong meisie het sy na 'n Skotse ballade geluister,
>>>> > wat, soos sy dit gehoor het, min of meer die volgende ingesluit het:
>>>> >
>>>> > "They have slain the Earl of Murray
>>>> > And Lady Mondegreen."
>>>> >
>>>> > Sy was baie getref deur die Lady wat so onbaatsugtig haar lewe vir
> die
>>>> > Earl opgeoffer het. Jare later toe lees sy die ballade en sien toe
> dit
>>>> > is eintlik:
>>>> >
>>>> > "They have slain the Earl of Murray
>>>> > And laid him on the green."
>>>> >
>>>> > Dit verwys dus na iets wat jy verkeerd hoor en dit dan so aanvaar,
>>>> > soos die seuntjie wat na Sondagskool vir sy Ma gese het, "We sang
>>>> > about 'Gladly the cross-eyed bear.'"
>>>> >
>>>> > Dit is glo al in die Oxfort Dictionary opgeneem.
>>>> >
>>>> > Groete, Drom
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Winkelruik [boodskap #53767 is 'n antwoord op boodskap #53754] |
Wo, 21 November 2001 11:27 |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Skoonma seg hulle moes "Rock of Ages in die plaasskool op Schietpad by
Napier leer sing.
Sing hulle toe rustig:
"Rok vol eiers
klits vir my"
Thys (stil) oppie Bos
"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3bfb726e.0@news1.mweb.co.za...
> Toe ek vir my kinders as kleuters moes liedjies begin leer, het ek ook besef
> daar is woorde het ek as kind eenvoudig verkeerd aangeleer het.
>
> Selfs as tiener, liedjies wat jy saamgesing het en 10 jaar later eers besef
> het, wat die woorde werklik was. Sommige liedjies het my mond laat
> oopgehang, oor watter woorde ek gebruik het, sonder om te besef wat dit
> beteken! Solank dit lekker sing, wat het dit saak gemaak wat dit werklik
> sê? Ek weet daar was goed waaroor my ma haar wenkbroue gelig het, maar sy
> het laat begaan.
>
> Annette wrote in message
> news:9tfq0p$29r2u$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Of soos die kindjie wat bid:
>> Our Father, who art in heaven,
>> Hello be Thy name.
>>
>> Ek het simpatie met daardie skryfster - ek kan mos nie die woorde hoor as
>> die sangers die woorde so eienaardig uitspreek nie - ek het 'n kop vol
>> woorde van liedjies wat geen sin maak nie:))))
>>
>> Annette
>>
>> Drom wrote in message
>> news:1e507c17.0111210029.4b8e804@posting.google.com...
>>> "++++++" wrote in message
>> news:...
>>>> Op RADIO 3 (Lokale zender in Nederland) Zoekt Rob Stenders elke
morgen
>> naar
>>>> de betekenis van een Afrikaans woord.
>>>
>>> As Ta' Hessie van die Taliban hierdie lees gaan ek weer les opse oor
>>> die Engels.
>>>
>>> Ek is ingeteken op 'n saak wat elke dag 'n ongewone Engelse woord
>>> uitstuur, en ook die betekenis gee. Een wat ek nogal amusant gevind
>>> het, was die woord, "mondegreen." Dis geskep deur 'n Britse skryfster,
>>> Sylvia Wright. As jong meisie het sy na 'n Skotse ballade geluister,
>>> wat, soos sy dit gehoor het, min of meer die volgende ingesluit het:
>>>
>>> "They have slain the Earl of Murray
>>> And Lady Mondegreen."
>>>
>>> Sy was baie getref deur die Lady wat so onbaatsugtig haar lewe vir die
>>> Earl opgeoffer het. Jare later toe lees sy die ballade en sien toe dit
>>> is eintlik:
>>>
>>> "They have slain the Earl of Murray
>>> And laid him on the green."
>>>
>>> Dit verwys dus na iets wat jy verkeerd hoor en dit dan so aanvaar,
>>> soos die seuntjie wat na Sondagskool vir sy Ma gese het, "We sang
>>> about 'Gladly the cross-eyed bear.'"
>>>
>>> Dit is glo al in die Oxfort Dictionary opgeneem.
>>>
>>> Groete, Drom
>>
>
|
|
|
Re: Winkelruik [boodskap #53775 is 'n antwoord op boodskap #53749] |
Wo, 21 November 2001 12:44 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Drom wrote:
> As Ta' Hessie van die Taliban hierdie lees gaan ek weer les opse oor
> die Engels.
>
Nee, my kind, jy het jou bes gedoen om meeste
in Afrikaans te skryf. Doe so voort.
Tant Hessie Taliban
|
|
|
Geweld en liefde [boodskap #53777 is 'n antwoord op boodskap #53763] |
Wo, 21 November 2001 13:35 |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3bfb7e29.0@news1.mweb.co.za...
> En Siembamba mamma se kindjie...daar is baie geweld in!
> My ma het nogal 'n oop kop, selfs vir 'n tannie van haar ouderdom.
Sjoe! Oopgeslaan in die geweld?
Piet Pasifisdonkie
(Make love not war - Pomp voor jy skiet)
|
|
|
Re: Winkelruik [boodskap #53785 is 'n antwoord op boodskap #53733] |
Wo, 21 November 2001 14:48 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Arthur" skryf in boodskap news:9te7ha$2lf4$1@news.kabelfoon.nl...
> "Rico" schreef...
>>
>> Ach ja, maar toch met mijn woordenboek heb ik je kunnen helpen, zelfs
>> Gloudina kent het woord niet en ik zoek het zo even op in mijn boekje.
>> Dan bedenk ik me weer, toch handig, maar goed dat ik het heb gekocht, want
>> steeds een woord opzoeken als ik een boek lees, is ook te onhandig, dan
> heb
>> ik toch liever mijn woordenboek mee in bed :-)))
>
> OK, je hebt gelijk, het best wel handig .... en gezellig in bed :-)
>
> Kun je dat boekje niet voor me scannen en 'even' emailen? ;-)
Tijd is geld Arthur!!!!!!
Er zijn natuurlijk grenzen aan mijn gat in mijn hand gedrag!!
:-))Gr.Rico
> Groeten,
> Arthur
>
|
|
|
Re: Winkelruik [boodskap #53786 is 'n antwoord op boodskap #53735] |
Wo, 21 November 2001 14:53 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Swart Simon" skryf in boodskap news:3bfaad10.0@news1.mweb.co.za...
> Rico wrote in message ...
>
> 'Splinternieuw' in Nederlands is doodeenvoudig 'splinternuut' in Afrikaans.
> Ek het nog nooit in Afrikaans van 'winkelruik' in die sin van
> 'splinternieuw' gehoor nie.
>
> 'n Soortgelyke geval is die storie wat in Nederland rondgaan dat 'kunstmest'
> in Nederlands 'verneukpoep' in Afrikaans genoem word!
>
> Swart Simon
Dit is baie verneukeratief, ek het geld uitgegee vir 'n woordeboek en nou ga
jy my se, dat die woord nie bestaan nie??
Boondien, my boekie se, kunstmest is kunsmis!! en nie verneukpoep nie. Maar
die woord klink lekker :-)))
Gr.Rico,
>
|
|
|
Re: Winkelruik [boodskap #53789 is 'n antwoord op boodskap #53785] |
Wo, 21 November 2001 17:15 |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Rico" schreef...
> "Arthur" schreef...
>> Kun je dat boekje niet voor me scannen en 'even' emailen? ;-)
>
> Tijd is geld Arthur!!!!!!
> Er zijn natuurlijk grenzen aan mijn gat in mijn hand gedrag!!
Je brengt toch geen kosten in rekening voor dat beetje tijd als je iemand
als ik een vriendendienst bewijst?!?
Groeten,
Arthur
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: So Nov 24 16:54:37 MGT 2024
|