Aan die slim mense op die ng [boodskap #53677] |
Mon, 19 November 2001 14:06 |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Watter fieterjasies van my rekenaarstellings moet ek verander, sodat ander
nie kan vasstel waarvandaan ek pos (of as wat ek op die rekenaarstelsel by
die werk bekend staan nie) Dis nou nie dat ek dit op julle wil kom misbruik
nie! -alhoewel, gaan dít darem nou nie lekker wees nie ;)
Ten spyte van die opskrif wat ek gebruik het, moet almal nou asb. nie gelyk
antwoord nie...
Dankie
|
|
|
Re: Aan die slim mense op die ng [boodskap #53678 is 'n antwoord op boodskap #53677] |
Mon, 19 November 2001 14:32 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat bedoel jy nou van antwoord in menigte?
Wat bedoel om in die meervoud van die enigste slim mens hier te praat?
Elk geval - ek weet nie - wou jaar maar net laat weet:)))
Annette
Kekkelbek skryf in boodskap news:3bf91290.0@news1.mweb.co.za...
> Watter fieterjasies van my rekenaarstellings moet ek verander, sodat ander
> nie kan vasstel waarvandaan ek pos (of as wat ek op die rekenaarstelsel by
> die werk bekend staan nie) Dis nou nie dat ek dit op julle wil kom misbruik
> nie! -alhoewel, gaan dít darem nou nie lekker wees nie ;)
>
> Ten spyte van die opskrif wat ek gebruik het, moet almal nou asb. nie gelyk
> antwoord nie...
>
> Dankie
>
|
|
|
Re: Aan die slim mense op die ng [boodskap #53679 is 'n antwoord op boodskap #53677] |
Mon, 19 November 2001 14:39 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gebruik iets soos www.anonymizer.com of www.safeweb.com vir webwerk en 'n
proxy vir beide webwerk en e-pos. Iets soos proxy.claranet.fr port 8080 -
dis ook 'n manier om by M-Web se werf in te kom as jy nie by hul ingeskryf
is nie.
TJ
|
|
|
Re: Aan die slim mense op die ng [boodskap #53680 is 'n antwoord op boodskap #53678] |
Mon, 19 November 2001 14:39 |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis sal maar simpel lyk as ek my eie vraag antwoord Annette! ;))
Annette skryf in boodskap news:9tb58h$1cmtp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat bedoel jy nou van antwoord in menigte?
> Wat bedoel om in die meervoud van die enigste slim mens hier te praat?
> Elk geval - ek weet nie - wou jaar maar net laat weet:)))
> Annette
>
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3bf91290.0@news1.mweb.co.za...
>> Watter fieterjasies van my rekenaarstellings moet ek verander, sodat ander
>> nie kan vasstel waarvandaan ek pos (of as wat ek op die rekenaarstelsel by
>> die werk bekend staan nie) Dis nou nie dat ek dit op julle wil kom
> misbruik
>> nie! -alhoewel, gaan dít darem nou nie lekker wees nie ;)
>>
>> Ten spyte van die opskrif wat ek gebruik het, moet almal nou asb. nie
> gelyk
>> antwoord nie...
>>
>> Dankie
>>
>
|
|
|
|
|