Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is ek verbaas?
Is ek verbaas? [boodskap #53653] Mon, 19 November 2001 07:24
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee glad nie.
Op die 8-uur nuus was daar toe nie 'n dooie woord oor die erkenning van ons
dierbare regering oor gesondheids-sorg nie.
Die nuusskrywers het seker maar soos gewoonlik die verklaring verkeerd
gelees of verstaan.
Dit is mos die stok antwoord as hulle hul monde te wyd oopmaak en eers later
besin.

Sug!!!!

Annette
Vorige onderwerp: Die weer
Volgende onderwerp: In antwoord op Spook
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 01:06:45 UTC 2025