Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: BLACKS NEED DEATH , JOE !
Re: BLACKS NEED DEATH , JOE ! [boodskap #53509] Vr, 16 November 2001 16:49 na volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Nooit sal ek dit wil doen nie, wie gaan my dan op die plaas help. Siende dat
meeste van die blanke laaities te lui is om die werk te doen.

Groete
Spook

Put your brain in gear before starting your mouth.

ADOLF HITLER skryf in boodskap news:adb5c184.0111151146.7e5a60a4@posting.google.com...
> if you are really a policeman, shoot any black you can if you get chance !.
>
> YOU KNOW YOU WANT TOO.....
>
> AND ALL THE WHITES WANT THIS TOO.............
Re: BLACKS NEED DEATH , JOE ! [boodskap #53522 is 'n antwoord op boodskap #53509] Vr, 16 November 2001 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
joe  is tans af-lyn  joe
Boodskappe: 6
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Junior Lid
Die blanke laaities is seker nie te lui nie, jy is seker te lui om te
betaal. Die blanke outjies ken ook seker die verskil tussen werksverskaffing en misbruik.
Sorry ek vergeet 'n boer (die op die plaas) sukkel mos almal finansieel. Sny 'n
bietjie aan al die swart bediendes in
en om jou huis (maak tot jou kinders groot, mamma is besig met een of ander
teedrinkery ten bate van liefdadigheid/gemeenskap). Vergeet van die merc (almal
NG kerk toe ry ) en koop 'n opel. Die kinders se opvoeding in die beste
universiteite met al die "percs" kar
en "fancy" verblyf. Doen 'n slag iets vir jou ras en bied 'n
witman 'n werk, 'n geleentheid. Nie nog iemand wat jy kan gebruik om jouself
verder te verryk nie. Was pappa se plaas, geld en geleenthede dan nie genoeg
nie?

"
Re: BLACKS NEED DEATH , JOE ! [boodskap #53541 is 'n antwoord op boodskap #53509] Sa, 17 November 2001 04:09 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So leer mens elke dag iets nuuts -
of ons het hier met pratende spinnekoppe te doen, of die arme mense verkeer
in 'n waan -

fuck off and die klink net nie reg nie.
miskien fuck off and multiply?:)))))
Annette

seekem skryf in boodskap news:pxjJ7.830$7T.154552@wagner.videotron.net...
> Fuck off and die you fascist git!!!
>
Vorige onderwerp: Brave New World : CHARL-PIERRE NAUDÉ translated from Afrikaans by RICHARD JÜRGENS
Volgende onderwerp: Kunsvragie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 15:46:51 MGT 2024