O die donkie [boodskap #53313] |
Di, 13 November 2001 08:06 |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
skryf in boodskap news:3BF030BF.98A0865A@home.com...
> Piet Pompdonkie wrote:
>> Piet Poirotdonkie
> Wat van dan weer 'n ou cluetjie?
>
> Hessie Watson
Wel, monkey.dialup dink ek pos van die Kaap af.
En ek dink Tinkerbell pos van die Kaap af, maar sy ontken dit.
Maar anders as ek., lieg monkey.dialup oor ander dinge....
En dis duidelik dat hy 'n aap is;-)
So, who knows?
Piet Holmes
|
|
|
Re: O die donkie [boodskap #53373 is 'n antwoord op boodskap #53313] |
Wo, 14 November 2001 06:05 |
Tinkerbell
Boodskappe: 80 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
> Wel, monkey.dialup dink ek pos van die Kaap af.
> En ek dink Tinkerbell pos van die Kaap af, maar sy ontken dit.
>
> Maar anders as ek., lieg monkey.dialup oor ander dinge....
> En dis duidelik dat hy 'n aap is;-)
> So, who knows?
>
> Piet Holmes
Pietertjie,
As Tinkerbell in die Kaap was sou die Berg nie so plat gewees het nie.
Tinker
|
|
|