'n Floekkerige rympie [boodskap #53301] |
Tue, 13 November 2001 04:40 |
Kinky
Boodskappe: 23 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Sommer net na aanleiding van die vloekwoord-berig wat onlangs hier verskyn
het.
;-)
Uit 'n ander perspekfokkentief
Sou so 'n fokken fokkery 'n mens kon grief
Maar dis fokken freeslik humofokkenristies
En sowaar as fok ook uiters ekfokkenspresionisties
|
|
|
Re: 'n Floekkerige rympie [boodskap #53397 is 'n antwoord op boodskap #53301] |
Wed, 14 November 2001 11:18 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kinky, dit was nou Freeslik snaaks en baie oulik:)
Het jy dit alles self uitgedink?
Stuur tog daardie nuwe woorde vir voetlleuce - hy is mos volgens Gloudina 'n
taalman:)
Annette
Kinky wrote in message
news:9sq85u$7oe$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Sommer net na aanleiding van die vloekwoord-berig wat onlangs hier verskyn
> het.
> ;-)
>
> Uit 'n ander perspekfokkentief
> Sou so 'n fokken fokkery 'n mens kon grief
> Maar dis fokken freeslik humofokkenristies
> En sowaar as fok ook uiters ekfokkenspresionisties
|
|
|
Re: 'n Floekkerige rympie [boodskap #53433 is 'n antwoord op boodskap #53397] |
Thu, 15 November 2001 02:48 |
Kinky[1]
Boodskappe: 193 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Kinky, dit was nou Freeslik snaaks en baie oulik:)
> Het jy dit alles self uitgedink?
> Stuur tog daardie nuwe woorde vir voetlleuce - hy is mos volgens Gloudina 'n
> taalman:)
>
> Annette
Kinky: Nee, nie my eie werk nie. Maar die man in my lewe het gesê
as ek dit ooit vir iemand wys, sal hy ontken dat hy dit geskryf het!
:-)) Ek het daai lang vloekstuk vir hom gestuur en toe hierdie rympie
in antwoord gekry.
;-))
|
|
|
|