Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Re: Laaste gedig aan jou, my lam (deur :Martina Klopper)
Re: Laaste gedig aan jou, my lam (deur :Martina Klopper) [boodskap #53266] Ma, 12 November 2001 11:18 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daai nommertjies boul my uit:)))
Annette

>
> Sal ek jou vra om aan my wang te raak
> en 'n ry spore daaroor te trap met jou
> dronk, strompelende vingerpunte, jou
> bedwelmde hande wat verby my tas en
> die ritueel van 'n blinde kanker dans?
>
> Miskien.
>
> Sal ek jou vra om my rug te pantser
> teen die kou - om om my te kombers
> en die vrou in my te koester, om die
> winter wat in my nestel weg te vou?
>
> Dalk.
>
> Sal ek hierdie gebare, hierdie omgee
> nog kan waardeer, angstig kan ontvang
> en die blou geskenkpapier met my
> stukkende gemoed kan afruk?
>
> Nooit.
Re: Laaste gedig aan jou, my lam (deur :Martina Klopper) [boodskap #53271 is 'n antwoord op boodskap #53266] Ma, 12 November 2001 12:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette, jy weet mos, mens spreek dit ' uit ;)

Watter streek se mense sê hin vir 'n 'n in plaas van 'n vir 'n 'n?

Annette skryf in boodskap news:9sobof$14rsph$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daai nommertjies boul my uit:)))
> Annette
>
>
>>
>> Sal ek jou vra om aan my wang te raak
>> en 'n ry spore daaroor te trap met jou
>> dronk, strompelende vingerpunte, jou
>> bedwelmde hande wat verby my tas en
>> die ritueel van 'n blinde kanker dans?
>>
>> Miskien.
>>
>> Sal ek jou vra om my rug te pantser
>> teen die kou - om om my te kombers
>> en die vrou in my te koester, om die
>> winter wat in my nestel weg te vou?
>>
>> Dalk.
>>
>> Sal ek hierdie gebare, hierdie omgee
>> nog kan waardeer, angstig kan ontvang
>> en die blou geskenkpapier met my
>> stukkende gemoed kan afruk?
>>
>> Nooit.
>
Re: Laaste gedig aan jou, my lam (deur :Martina Klopper) [boodskap #53273 is 'n antwoord op boodskap #53271] Ma, 12 November 2001 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hin? Iewers naby 'n motorrenbaan?:)))
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3befc4f6.0@news1.mweb.co.za...
> Annette, jy weet mos, mens spreek dit ' uit ;)
>
> Watter streek se mense sê hin vir 'n 'n in plaas van 'n vir 'n 'n?
>
> Annette wrote in message
> news:9sobof$14rsph$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daai nommertjies boul my uit:)))
>> Annette
>>
>>
>>>
>>> Sal ek jou vra om aan my wang te raak
>>> en 'n ry spore daaroor te trap met jou
>>> dronk, strompelende vingerpunte, jou
>>> bedwelmde hande wat verby my tas en
>>> die ritueel van 'n blinde kanker dans?
>>>
>>> Miskien.
>>>
>>> Sal ek jou vra om my rug te pantser
>>> teen die kou - om om my te kombers
>>> en die vrou in my te koester, om die
>>> winter wat in my nestel weg te vou?
>>>
>>> Dalk.
>>>
>>> Sal ek hierdie gebare, hierdie omgee
>>> nog kan waardeer, angstig kan ontvang
>>> en die blou geskenkpapier met my
>>> stukkende gemoed kan afruk?
>>>
>>> Nooit.
>>
>
Re: Laaste gedig aan jou, my lam (deur :Martina Klopper) [boodskap #53312 is 'n antwoord op boodskap #53273] Di, 13 November 2001 08:04 Na vorige boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
:))

enige ander opsies?

Annette skryf in boodskap news:9soim2$14ghjm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hin? Iewers naby 'n motorrenbaan?:)))
> Annette
>
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3befc4f6.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette, jy weet mos, mens spreek dit ' uit ;)
>>
>> Watter streek se mense sê hin vir 'n 'n in plaas van 'n vir 'n 'n?
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9sobof$14rsph$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Daai nommertjies boul my uit:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>>>
>>>> Sal ek jou vra om aan my wang te raak
>>>> en 'n ry spore daaroor te trap met jou
>>>> dronk, strompelende vingerpunte, jou
>>>> bedwelmde hande wat verby my tas en
>>>> die ritueel van 'n blinde kanker dans?
>>>>
>>>> Miskien.
>>>>
>>>> Sal ek jou vra om my rug te pantser
>>>> teen die kou - om om my te kombers
>>>> en die vrou in my te koester, om die
>>>> winter wat in my nestel weg te vou?
>>>>
>>>> Dalk.
>>>>
>>>> Sal ek hierdie gebare, hierdie omgee
>>>> nog kan waardeer, angstig kan ontvang
>>>> en die blou geskenkpapier met my
>>>> stukkende gemoed kan afruk?
>>>>
>>>> Nooit.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: "Lied vir Azania Suid Afrika" deur ROBERT J. PEARCE
Volgende onderwerp: "die kierie is nie nodig nie, faan" deur CHARL DURAND
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 22:28:33 MGT 2024