O Koek!! Moeilikheid!! [boodskap #53208] |
Sat, 10 November 2001 15:20  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Rugby - Engeland hardloop oor Australië tot dusver.
Ek dink die Franse gaan ons manne vanaand wen.
Annette
|
|
|
Re: O Koek!! Moeilikheid!! [boodskap #53223 is 'n antwoord op boodskap #53208] |
Sun, 11 November 2001 02:35   |
me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:9sjgln$13q9o5$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Rugby - Engeland hardloop oor Australië tot dusver.
> Ek dink die Franse gaan ons manne vanaand wen.
Yip. Jy was reg - sommer sleg verloor. Ongedissiplineerd. En dit nogal op
Federale Verkiesingsdag hier. Skaam hulle nie vir hulle nie! Waar is hulle
patriotisme? Gelukkig is ons regering herverkies - dankie tog daarvoor,
anders was ons belasting weer aan die opgaan. Hoop maar net die Aussie kan
die Kiwi's in die krieket laat betaal!
Plaas die telling van die Bokke teen die Franse hier, 'seblief Annette.
|
|
|
Re: O Koek!! Moeilikheid!! [boodskap #53224 is 'n antwoord op boodskap #53223] |
Sun, 11 November 2001 03:38  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Frankryk 20
Ons 10.
Ek was alweer reg:))
Annette
me & bobby magee skryf in boodskap news:WolH7.142118$8x1.20303@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9sjgln$13q9o5$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Rugby - Engeland hardloop oor Australië tot dusver.
>> Ek dink die Franse gaan ons manne vanaand wen.
>
> Yip. Jy was reg - sommer sleg verloor. Ongedissiplineerd. En dit nogal op
> Federale Verkiesingsdag hier. Skaam hulle nie vir hulle nie! Waar is hulle
> patriotisme? Gelukkig is ons regering herverkies - dankie tog daarvoor,
> anders was ons belasting weer aan die opgaan. Hoop maar net die Aussie kan
> die Kiwi's in die krieket laat betaal!
>
> Plaas die telling van die Bokke teen die Franse hier, 'seblief Annette.
>
|
|
|