Nuwe Afrikaans [boodskap #53207] |
Sa, 10 November 2001 15:17 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
In die nuwe Huisgenoot is daar 'n Mr Price advertensie.
Hulle adverteer goed in sulke keurige Afrikaans, dat mens nie weet wat hulle
probeer verkoop nie.
Hulle praat van spingebonde kussings en 'n trooskombersstel.
Enige-iemand wat al hierdie vreemde goed gekoop het?
Annette
|
|
|
Re: Nuwe Afrikaans [boodskap #53246 is 'n antwoord op boodskap #53207] |
So, 11 November 2001 18:46 |
Sweetpea
Boodskappe: 14 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Goeie genugtig!
...... maar ek neem aan dat 'n "trooskombersstel" 'n "comforter set" is.
"Annette" skryf in boodskap news:9sjgli$13q9o5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
| In die nuwe Huisgenoot is daar 'n Mr Price advertensie.
| Hulle adverteer goed in sulke keurige Afrikaans, dat mens nie weet wat
hulle
| probeer verkoop nie.
|
| Hulle praat van spingebonde kussings en 'n trooskombersstel.
|
| Enige-iemand wat al hierdie vreemde goed gekoop het?
| Annette
|
|
|
|
|
|
---
I have been for my shots! Not a single virus to be found here ...
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.295 / Virus Database: 159 - Release Date: 2001/11/01
|
|
|