|
Re: LOVE FOR YOUR CHILDS SKIES [boodskap #52744 is 'n antwoord op boodskap #52712] |
Vr, 02 November 2001 11:20 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hierdie ou kry nie end nie... Alweer 'n kandidaat vir my swartlys!
____________________________________________________
"boogerman"
> IN A WORLD THAT HAS FORGOTTEN LAUGHTER AND SILLINESS
> Spread my word and I will reward yee!!!
>
|
|
|
Re: LOVE FOR YOUR CHILDS SKIES [boodskap #52752 is 'n antwoord op boodskap #52744] |
Vr, 02 November 2001 11:32 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Max, ek dink ek het 'n goue internetreƫl ontdek.
Sodra ek 'n opskrif in hoofletters sien, dan weet ek ons het hier te doen
met 'n boks, en ek hoef nie eers sy pos oop te maak nie - dit gaan reguit na
die delietkassie toe.
Annette
> ____________________________________________________
> "boogerman"
>> IN A WORLD THAT HAS FORGOTTEN LAUGHTER AND SILLINESS
>> Spread my word and I will reward yee!!!
>>
>
|
|
|