AWB [boodskap #52640] |
Wo, 31 Oktober 2001 14:48 |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
ET en een van sy Generaals staan langs die Brakpan pad en duimgooi.
Jani Allen stop daar met haar Morris en sê dat sy ongelukkig net een kan oplaai aangesien die motortjie maar bietjie klein is.
Gaan jy sê die Generaal vir ET. Ek is baie bekend hier en sal gou `n geleentheid kry.
So ry ET saam met Jani en 20 minute later stop hy by sy Generaal en sê hy moet maar inklim en saamry.
So `n entjie vêrder vra die Generaal aan ET wat gebeur het en waar Jani nou is.
Nee die dom vroumens sê ET... Net hier oor die bult draai sy af tussen die lang bome, trek haar kaal uit en sê ek kan maar vat wat ek wil hê..."toe vat ek die kar" sê ET...
Ook nie dom nie sê die Generaal, haar klere sou jou elk geval nie gepas het nie.
AWB Groete Frikkie
|
|
|
Re: AWB [boodskap #52659 is 'n antwoord op boodskap #52640] |
Wo, 31 Oktober 2001 19:10 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 31 Oct 2001 16:48:46 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:
>
> Ook nie dom nie sê die Generaal, haar klere sou jou elk geval nie gepas het nie.
>
> AWB Groete Frikkie
En heelwaarskynlik het sy ook nie eens 'n groen panty gehad nie - of
hy was heel
DD
|
|
|
Re: AWB [boodskap #52675 is 'n antwoord op boodskap #52659] |
Do, 01 November 2001 06:48 |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja Davie,
Weet ook nie watter kleur dit was nie, maar daar was def. `n gaat in.
Frikkie
Ps:
Miskien `n g-string wat onderstebo aangetrek was....
Davie Davis skryf in boodskap news:c3j0utoluhtrg25ctni6opr91nbjjikn9e@4ax.com...
> On Wed, 31 Oct 2001 16:48:46 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
>>
>> Ook nie dom nie sê die Generaal, haar klere sou jou elk geval nie gepas het nie.
>>
>> AWB Groete Frikkie
>
> En heelwaarskynlik het sy ook nie eens 'n groen panty gehad nie - of
> hy was heel
>
> DD
|
|
|
Re: AWB [boodskap #52711 is 'n antwoord op boodskap #52675] |
Do, 01 November 2001 22:03 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 1 Nov 2001 08:48:56 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:
> Ja Davie,
> Weet ook nie watter kleur dit was nie, maar daar was def. `n gaat in.
>
> Frikkie
Ek praat nie van in die Jani nie Frikkie
Ek praat van in die broek :-)
DD
|
|
|