Vir Kekkelbek [boodskap #52512] |
Mon, 29 October 2001 09:42 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wil net weet of jy toe die koolslaaisous resep gekry het.
Annette
|
|
|
Re: Vir Kekkelbek [boodskap #52519 is 'n antwoord op boodskap #52512] |
Mon, 29 October 2001 12:30 |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die wat jy op die ng gepos het, ja. Die naweek het bestaan uit hardloop om
alles van my dogter se Duitslandbesoek gereël te kry. Laaste inkopies,
geskenke, geskenke, foto's neem, briewe kry, nóg paspoortfoto's... Ek was
Sondagaand gedáááán. Vandag rus ek by die werk uit. ;) Gelukkig, elke
keer sodra ek aan die slaap val en my kop die sleutelbord slaan, skrik ek
weer wakker :))
Teen die naweek sal ek weer die energie hê vir nuwe resepte ;)
Dankie Annette.
Shannon
Annette skryf in boodskap news:9rjdeh$ugrk3$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wil net weet of jy toe die koolslaaisous resep gekry het.
> Annette
>
|
|
|
Re: Vir Kekkelbek [boodskap #52556 is 'n antwoord op boodskap #52519] |
Mon, 29 October 2001 22:24 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lekker Rus - sien jou volgende week:)))
Annette
Kekkelbek skryf in boodskap news:3bdd5735.0@news1.mweb.co.za...
> Die wat jy op die ng gepos het, ja. Die naweek het bestaan uit hardloop om
> alles van my dogter se Duitslandbesoek gereël te kry. Laaste inkopies,
> geskenke, geskenke, foto's neem, briewe kry, nóg paspoortfoto's... Ek was
> Sondagaand gedáááán. Vandag rus ek by die werk uit. ;) Gelukkig, elke
> keer sodra ek aan die slaap val en my kop die sleutelbord slaan, skrik ek
> weer wakker :))
>
> Teen die naweek sal ek weer die energie hê vir nuwe resepte ;)
>
> Dankie Annette.
>
> Shannon
>
> Annette wrote in message
> news:9rjdeh$ugrk3$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wil net weet of jy toe die koolslaaisous resep gekry het.
>> Annette
>>
>
|
|
|