Daar le die Dingus! [boodskap #52319] |
Do, 25 Oktober 2001 19:28 |
Dingus
Boodskappe: 187 Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Deur Ou Baas van Niekerk
"H-ai Bo Baba!!"
.. se die ou man in die loss broeke,
"Laat my slaap my Baas"
.. se die ou man in die loss broeke.
"Ho-Ho-Ho"
se die ou man in die sled,
"Dis amper Kersfees, waar's die brandwyn?"
se die bobbejaan in die berg.
"Stop die dans...!"
"Daar's water in die wyn!!!!"
skree die boomelaar sonder broek,
"Waar's my hemp? ..ek moes werk to gaan" se hy.
"Jaaaa boet" se iemand.
|
|
|
|
Re: Daar le die Dingus! [boodskap #52331 is 'n antwoord op boodskap #52325] |
Do, 25 Oktober 2001 21:09 |
VeldMuis[1]
Boodskappe: 27 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Thu, 25 Oct 2001 19:47:59 GMT, Streepmuis wrote:
> On Fri, 26 Oct 2001 08:28:06 +1300, "Dingus" wrote:
>
>
>> "Jaaaa boet" se iemand.
>
> Jaaaaa boet...:-))
Jaaaaa boet... sê nòg iemand
Veldmuis
|
|
|