Annette Help!! [boodskap #52279] |
Wed, 24 October 2001 13:15 |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet jy het nou al vir ons 'n paar melktert resepte geplaas. Wil jy nie
vir my een stuur waar die vulsel baie styf en solied is wanneer dit gestol
het nie. Die melkterte wat 'n ou hier in die tuisnywerhede koop het almal
sulke slap vulsels. Dit lyk so of die baksters die vulsels met oorgeklitste
eierwitte gemaak het. So amper asof hulle wil geld spaar op die regte
bestandele.
Sakkie
|
|
|
Re: Annette Help!! [boodskap #52300 is 'n antwoord op boodskap #52279] |
Thu, 25 October 2001 06:18 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai Sakkie - het jy nie die reseppies probeer wat deurgestuur is nie?
Indien wel - moet jy maar soos Rico maak en bruismeel gebruik:)))
Annette
--
Sakkie skryf in boodskap news:3bd6beb6$0$226@hades.is.co.za...
> Ek weet jy het nou al vir ons 'n paar melktert resepte geplaas. Wil jy nie
> vir my een stuur waar die vulsel baie styf en solied is wanneer dit gestol
> het nie. Die melkterte wat 'n ou hier in die tuisnywerhede koop het almal
> sulke slap vulsels. Dit lyk so of die baksters die vulsels met oorgeklitste
> eierwitte gemaak het. So amper asof hulle wil geld spaar op die regte
> bestandele.
> Sakkie
>
|
|
|
Re: Annette Help!! [boodskap #52304 is 'n antwoord op boodskap #52300] |
Thu, 25 October 2001 07:36 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die bruismeel tert was baie dun!!
Maar ek het weer geprobeer en die was goe en lekker!!!!!!!!
Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9r8apl$rf3v3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Haai Sakkie - het jy nie die reseppies probeer wat deurgestuur is nie?
> Indien wel - moet jy maar soos Rico maak en bruismeel gebruik:)))
> Annette
>
>
> --
> Sakkie wrote in message
> news:3bd6beb6$0$226@hades.is.co.za...
>> Ek weet jy het nou al vir ons 'n paar melktert resepte geplaas. Wil jy
> nie
>> vir my een stuur waar die vulsel baie styf en solied is wanneer dit gestol
>> het nie. Die melkterte wat 'n ou hier in die tuisnywerhede koop het almal
>> sulke slap vulsels. Dit lyk so of die baksters die vulsels met
> oorgeklitste
>> eierwitte gemaak het. So amper asof hulle wil geld spaar op die regte
>> bestandele.
>> Sakkie
>>
>
|
|
|