Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir jou wat weet
Vir jou wat weet [boodskap #51961] Fri, 19 October 2001 06:44 na volgende boodskap
Skattebol  is tans af-lyn  Skattebol
Boodskappe: 1
Geregistreer: October 2001
Karma: 0
Junior Lid
Seenat kom sit ek
op jou everysunlyf
sonbesekermingsfaktor vyf
losarm skuitery ek
die boggel
van jou fratsgolf
terwyl jy sonvoos proteseer
deinend
tussen lus en rus.

Kriewel kietel kielie
langs jou lende
af
gomlastiek my tong
onder die spanrek van jou speedo
totdat die preutse klein
vaginatjie van jou vleesfluit
oopbek
sopbek
son toe lag.

Jou bulsak peul pers
toe my groen oë
jou ruigtes binnesluip
en kop in die vlei
dors ek bolwang
aan my
purper liefdestuit
oorvloedige kosspuit
onder T-hemp en sonhoed:
bewakers van die sede.

Jy pluk my
sonwit slierte maanhaar
en ek stop die galop
want daar's mense daar
the coast, my dear, is not clear
en jy runnik
en ek gryp die stang
en hol die doltes in!

Agterna prut ek
saad-en-sand-pasta
op die louwarm
van jou naeltjieplato
roer luivinger
tekstuur in die borrels
proe en knik tevree.

Maar -
die gedagte tref my
en ek vra, angstig:
Dink jy
ek is ...
ek is ...
w-w-wellustig?

Jelleke Wierenga
Re: Vir jou wat weet [boodskap #51968 is 'n antwoord op boodskap #51961] Fri, 19 October 2001 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: February 2004
Karma: 0
Senior Lid
...en weg is my eetlus.
__________________________________________
"Skattebol"
> Seenat kom sit ek
> op jou everysunlyf
> sonbesekermingsfaktor vyf
> losarm skuitery ek
> die boggel
> van jou fratsgolf
> terwyl jy sonvoos proteseer
> deinend
> tussen lus en rus.
>
> Kriewel kietel kielie
> langs jou lende
> af
> gomlastiek my tong
> onder die spanrek van jou speedo
> totdat die preutse klein
> vaginatjie van jou vleesfluit
> oopbek
> sopbek
> son toe lag.
>
> Jou bulsak peul pers
> toe my groen oë
> jou ruigtes binnesluip
> en kop in die vlei
> dors ek bolwang
> aan my
> purper liefdestuit
> oorvloedige kosspuit
> onder T-hemp en sonhoed:
> bewakers van die sede.
>
> Jy pluk my
> sonwit slierte maanhaar
> en ek stop die galop
> want daar's mense daar
> the coast, my dear, is not clear
> en jy runnik
> en ek gryp die stang
> en hol die doltes in!
>
> Agterna prut ek
> saad-en-sand-pasta
> op die louwarm
> van jou naeltjieplato
> roer luivinger
> tekstuur in die borrels
> proe en knik tevree.
>
> Maar -
> die gedagte tref my
> en ek vra, angstig:
> Dink jy
> ek is ...
> ek is ...
> w-w-wellustig?
>
> Jelleke Wierenga
>
Jelleke Wierenga [boodskap #52269 is 'n antwoord op boodskap #51961] Wed, 24 October 2001 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Levinia  is tans af-lyn  Levinia
Boodskappe: 2
Geregistreer: October 2001
Karma: 0
Junior Lid
Jelleke Wierenga: Is in 1954 gebore op 'n myndorp wat nie goed was vir die
fyn siele nie. Sy's n oud-joernalis en probeer tans 'n fortuin maak met
politiek parmantige poskaarte. Sy ry motorfiets en is ontevrede met haar
dye. Sy is stadig besig om tot die besef te kom dat alles volmaak is soos
dit is, ook haar dye

news:9qoi8c$7d8$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Seenat kom sit ek
> op jou everysunlyf
> sonbesekermingsfaktor vyf
> losarm skuitery ek
> die boggel
> van jou fratsgolf
> terwyl jy sonvoos proteseer
> deinend
> tussen lus en rus.
>
> Kriewel kietel kielie
> langs jou lende
> af
> gomlastiek my tong
> onder die spanrek van jou speedo
> totdat die preutse klein
> vaginatjie van jou vleesfluit
> oopbek
> sopbek
> son toe lag.
>
> Jou bulsak peul pers
> toe my groen oë
> jou ruigtes binnesluip
> en kop in die vlei
> dors ek bolwang
> aan my
> purper liefdestuit
> oorvloedige kosspuit
> onder T-hemp en sonhoed:
> bewakers van die sede.
>
> Jy pluk my
> sonwit slierte maanhaar
> en ek stop die galop
> want daar's mense daar
> the coast, my dear, is not clear
> en jy runnik
> en ek gryp die stang
> en hol die doltes in!
>
> Agterna prut ek
> saad-en-sand-pasta
> op die louwarm
> van jou naeltjieplato
> roer luivinger
> tekstuur in die borrels
> proe en knik tevree.
>
> Maar -
> die gedagte tref my
> en ek vra, angstig:
> Dink jy
> ek is ...
> ek is ...
> w-w-wellustig?
>
> Jelleke Wierenga
>
Re: Jelleke Wierenga [boodskap #52275 is 'n antwoord op boodskap #52269] Wed, 24 October 2001 11:34 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Levinia wrote:

>> terwyl jy sonvoos proteseer
>> deinend
>> tussen lus en rus.

Jelleke, my kind, dis nou alles goed en wel, maar proeflees tog eers jou gedig
voordat
jy dit plaas.

Tant Hessie wat protesteer
Vorige onderwerp: Vertaling benodig asseblief.
Volgende onderwerp: Re: Slegs vir ons Hollandse vriende.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 20:28:04 UTC 2025