tipsytert [boodskap #51848] |
Wed, 17 October 2001 16:31 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette,
ek loer hier nou al vir 'n paar dae in en hou dop wat jy almal sê.
Maar ek wag vir jou tipsytert resep.
Dit klink so lekker, dat ek dit al kan geniet, sonder dit te het ge-eet
:-)))))
Gr.Rico
|
|
|
Re: tipsytert [boodskap #51860 is 'n antwoord op boodskap #51848] |
Wed, 17 October 2001 18:28 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ooooooo Ek wag weer dat iemand vir dit vra:)))
Okie Dokie - wag net tot more sodat ek vars okkerneute by my het;)))))
( Ek het altyd drank hier - hoef nie daarvoor te wag nie)
Annette
news:9qkb75$jmr$1@news1.xs4all.nl...
> Annette,
> ek loer hier nou al vir 'n paar dae in en hou dop wat jy almal sê.
> Maar ek wag vir jou tipsytert resep.
> Dit klink so lekker, dat ek dit al kan geniet, sonder dit te het ge-eet
> :-)))))
>
>
> Gr.Rico
>
|
|
|
Re: tipsytert [boodskap #51899 is 'n antwoord op boodskap #51848] |
Thu, 18 October 2001 06:57 |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
en ons wag....
Rico skryf in boodskap news:9qkb75$jmr$1@news1.xs4all.nl...
> Annette,
> ek loer hier nou al vir 'n paar dae in en hou dop wat jy almal sê.
> Maar ek wag vir jou tipsytert resep.
> Dit klink so lekker, dat ek dit al kan geniet, sonder dit te het ge-eet
> :-)))))
>
>
> Gr.Rico
>
|
|
|