Die (holruggeryde) oorlog. [boodskap #51811] |
Wed, 17 October 2001 09:23 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het julle nou meer respek vir Amerika na die aanvalle?
En vir Bush? (Die cocky klein mannetjie is in sy element)
__________________________________________
|
|
|
Re: Die (holruggeryde) oorlog. [boodskap #51816 is 'n antwoord op boodskap #51811] |
Wed, 17 October 2001 09:52 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, weet jy Max - nogal - die Amerikaners het mos nou uitgewerk die geboue
wat met 'n groot rooi x gemerk is, is die teiken:)))
Annette
Max skryf in boodskap news:9qjioi$o9v$1@azure.nl.gxn.net...
> Het julle nou meer respek vir Amerika na die aanvalle?
>
> En vir Bush? (Die cocky klein mannetjie is in sy element)
> __________________________________________
>
|
|
|
Re: Die (holruggeryde) oorlog. [boodskap #51881 is 'n antwoord op boodskap #51811] |
Wed, 17 October 2001 22:21 |
Danielle
Boodskappe: 157 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 18 Oct 2001 00:25:47 +0200, Veldmuis
wrote:
> 'n Oorlog die waarin Amerika slegs sy respek sal behou indien dit nie
> weer 'n 'n Viënam ontaard nie
Wat 'n weird stelling....
|
|
|
Re: Die (holruggeryde) oorlog. [boodskap #51885 is 'n antwoord op boodskap #51811] |
Wed, 17 October 2001 22:25 |
VeldMuis[1]
Boodskappe: 27 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Wed, 17 Oct 2001 11:23:29 +0200, "Max" wrote:
> Het julle nou meer respek vir Amerika na die aanvalle?
>
> En vir Bush? (Die cocky klein mannetjie is in sy element)
> __________________________________________
>
'n Oorlog die waarin Amerika slegs sy respek sal behou indien dit nie
weer 'n 'n Viënam ontaard nie
|
|
|