Nuus 16/10 [boodskap #51800] |
Wo, 17 Oktober 2001 04:43 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dieretuin. Pretoria.
Ou tannie wat ewe onskuldig na die sjimpanzee gaan kyk het, word onverwags
tussen die oë gepot met 'n komkommer deur die dier. Neus af.
Annette
|
|
|
Re: Nuus 16/10 [boodskap #51802 is 'n antwoord op boodskap #51800] |
Wo, 17 Oktober 2001 04:51 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 17 Oct 2001 06:43:11 +0200, "Annette" wrote:
> Dieretuin. Pretoria.
> Ou tannie wat ewe onskuldig na die sjimpanzee gaan kyk het, word onverwags
> tussen die oë gepot met 'n komkommer deur die dier. Neus af.
Yikes! :-)))
(Het maar eerder uitgevee wat ek eers getik het...) :-)
|
|
|
Re: Nuus 16/10 [boodskap #51808 is 'n antwoord op boodskap #51802] |
Wo, 17 Oktober 2001 07:10 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) ivm met die uitnodiging met die komkommer?:))))
Annette
Happiness is a state of Mind.
Streepmuis skryf in boodskap news:o63qstcpsseueej53ehgorq0s54mga2k25@4ax.com...
> On Wed, 17 Oct 2001 06:43:11 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dieretuin. Pretoria.
>> Ou tannie wat ewe onskuldig na die sjimpanzee gaan kyk het, word onverwags
>> tussen die oë gepot met 'n komkommer deur die dier. Neus af.
>
> Yikes! :-)))
> (Het maar eerder uitgevee wat ek eers getik het...) :-)
>
|
|
|
Re: Nuus 16/10 [boodskap #51849 is 'n antwoord op boodskap #51800] |
Wo, 17 Oktober 2001 17:46 |
Kinky
Boodskappe: 23 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Nou waar op aarde kom jy aan die stukkie inligting, Annette?
Kinksie
Annette skryf in boodskap news:9qj2f3$ocefj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dieretuin. Pretoria.
> Ou tannie wat ewe onskuldig na die sjimpanzee gaan kyk het, word onverwags
> tussen die oë gepot met 'n komkommer deur die dier. Neus af.
> Annette
>
|
|
|
Re: Nuus 16/10 [boodskap #51869 is 'n antwoord op boodskap #51849] |
Wo, 17 Oktober 2001 19:48 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Groot Nuus gister gewees - op RSG tussen 1 & 2:))
En toe vanoggend in die ekonomieprogram, toe gee die ou die skuld vir die
steeds dalende rand vir die aanvallige dier:))))
Annette
Kinky skryf in boodskap news:9qkg96$p0s$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Nou waar op aarde kom jy aan die stukkie inligting, Annette?
> Kinksie
>
> Annette wrote in message
> news:9qj2f3$ocefj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dieretuin. Pretoria.
>> Ou tannie wat ewe onskuldig na die sjimpanzee gaan kyk het, word onverwags
>> tussen die oë gepot met 'n komkommer deur die dier. Neus af.
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Nuus 16/10 [boodskap #51877 is 'n antwoord op boodskap #51800] |
Wo, 17 Oktober 2001 21:37 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee Strepie - Max is 'n gorilla:))) Hy gooi nie komkommers nie;))))
Annette
>
>> Nou waar op aarde kom jy aan die stukkie inligting, Annette?
>> Kinksie
>>
>
> By Max. Nie Max in NL nie maar Max in Pretoria
|
|
|
Re: Nuus 16/10 [boodskap #51879 is 'n antwoord op boodskap #51877] |
Wo, 17 Oktober 2001 22:17 |
Danielle
Boodskappe: 157 Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 17 Oct 2001 23:37:26 +0200, "Annette" wrote:
Kinky vra:
Nou waar op aarde kom jy aan die stukkie inligting, Annette?
en die Veldmuis antwoord:
By Max. Nie Max in NL nie maar Max in Pretoria
en toe sê Annette:
Nee Strepie - Max is 'n gorilla:))) Hy gooi nie komkommers nie;))))
Die streepmuis is nou heeltemal deurmekaar, en het toe maar besluit om
die donkerbril en serp af te haal.
Annette, die veldmuis sit in SA. Dis hy wat jou geantwoord het. Ek
(die Streepmuis) het niks van Max'e gesê nie, hoor. Ek pleit
onskuldig. :-)
Maar nou dat jy dit noem, is Max du Preez dan ook 'n gorilla met 'n
komkommer, wat onskuldige mense se neuse uit lit ruk? :-)))
|
|
|
Re: Nuus 16/10 [boodskap #51880 is 'n antwoord op boodskap #51800] |
Wo, 17 Oktober 2001 22:19 |
Danielle
Boodskappe: 157 Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 18 Oct 2001 00:25:44 +0200, Veldmuis
wrote:
> fòckitt...!!!
Oooooeee, jy's skelm en slinks, veldmuis!! As ek nou jou strepie wil
regmaak, dan moet ek ook vloek. Wat nou gemaak?
:-)
|
|
|
Re: Nuus 16/10 [boodskap #51882 is 'n antwoord op boodskap #51802] |
Wo, 17 Oktober 2001 22:25 |
VeldMuis[1]
Boodskappe: 27 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Wed, 17 Oct 2001 04:51:40 GMT, Streepmuis wrote:
> On Wed, 17 Oct 2001 06:43:11 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dieretuin. Pretoria.
>> Ou tannie wat ewe onskuldig na die sjimpanzee gaan kyk het, word onverwags
>> tussen die oë gepot met 'n komkommer deur die dier. Neus af.
>
> Yikes! :-)))
> (Het maar eerder uitgevee wat ek eers getik het...) :-)
fòckitt...!!!
|
|
|
Re: Nuus 16/10 [boodskap #51884 is 'n antwoord op boodskap #51849] |
Wo, 17 Oktober 2001 22:25 |
VeldMuis[1]
Boodskappe: 27 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Wed, 17 Oct 2001 19:46:45 +0200, "Kinky" wrote:
> Nou waar op aarde kom jy aan die stukkie inligting, Annette?
> Kinksie
>
By Max. Nie Max in NL nie maar Max in Pretoria
|
|
|
Re: Nuus 16/10 [boodskap #51886 is 'n antwoord op boodskap #51877] |
Wo, 17 Oktober 2001 22:56 |
VeldMuis[1]
Boodskappe: 27 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Wed, 17 Oct 2001 23:37:26 +0200, "Annette" wrote:
> Nee Strepie - Max is 'n gorilla:))) Hy gooi nie komkommers nie;))))
> Annette
>
>
>>> Nou waar op aarde kom jy aan die stukkie inligting, Annette?
>>> Kinksie
>>>
>> By Max. Nie Max in NL nie maar Max in Pretoria
Nee Danielle, die inligting by Max gekry, is gesê
>
|
|
|
Re: Nuus 16/10 [boodskap #51892 is 'n antwoord op boodskap #51886] |
Do, 18 Oktober 2001 04:04 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Max is in Johannesburg - hy komkommer hom nie oor ou dames nie ...
"Veldmuis" skryf in boodskap news:m43sst0pj0c2pjga706dpvmj0lkfp4gpho@4ax.com...
> On Wed, 17 Oct 2001 23:37:26 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Nee Strepie - Max is 'n gorilla:))) Hy gooi nie komkommers nie;))))
>> Annette
>>
>>
>
>>>> Nou waar op aarde kom jy aan die stukkie inligting, Annette?
>>>> Kinksie
>>>>
>
>>> By Max. Nie Max in NL nie maar Max in Pretoria
>
> Nee Danielle, die inligting by Max gekry, is gesê
>>
>
|
|
|