Bless America!! [boodskap #51754] |
Tue, 16 October 2001 08:08 |
Grahame
Boodskappe: 131 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die sterwende Amerikaanse soldaat in Afghanistan het een laaste versoek.
"Verpleegster, kan jy vir my die Amerikaanse vlag bring sodat ek dit kan
soen".
Diep geraak deur sy matelose patriotisme antwoord sy: "Ons het nie 'n vlag
hier nie maar daar is een op my boud getatoeëer as jy dit wil soen." Hy stem
toe in en soen die tatoo.
"Nou," sê die sterwende soldaat, "Sal jy omgee om om te draai sodat ek vir
Bush ook kan soen?"
|
|
|
Re: Bless America!! [boodskap #51780 is 'n antwoord op boodskap #51754] |
Tue, 16 October 2001 17:47 |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Grahame skryf in boodskap news:9qhdhr$t15$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Die sterwende Amerikaanse soldaat in Afghanistan het een laaste versoek.
> "Verpleegster, kan jy vir my die Amerikaanse vlag bring sodat ek dit kan
> soen"....
Dit is die jaar 2050 en Jannie en sy pa stap rondom die monument waar die
World Trade Center eens gestaan het.
Pa: Jannie, hier het die World Trade Center eens op 'n tyd gestaan.
Jannie: Wat is die World Trade Center pappa?
Pa: Die World Trade Center was twee van die grootste wolkekrabbers ter
wêreld wat omgeval het toe Arabiere daarin vasgevlieg het met
passasiersvliegtuie.
Jannie: Wat is Arabiere pappa?
|
|
|
Re: Bless America!! [boodskap #51803 is 'n antwoord op boodskap #51780] |
Wed, 17 October 2001 04:56 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 16 Oct 2001 19:47:40 +0200, "Kobus Pietersen"
wrote:
> Jannie: Wat is Arabiere pappa?
Moenie sê jy speel Counter-Strike online nie? Die "grap" het
eergister daar rondgedwaal.
That's just WRONG!! :-)
|
|
|