DS: [AFRIKAANS:5841] Revisited [boodskap #5559] |
Tue, 30 January 1996 00:00 |
Robert Wagenaar
Boodskappe: 385 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
----------
Van: Tom Larney[SMTP:...@puknet.puk.ac.za]
Verzonden: dinsdag 30 januari 1996 13:18
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5841] Revisited
Die debat oor die mens en sy regte
is 'n moeilike een, 'n vervlegte.
Waar kom regte vandaan?
En vir wie dit bestaan?
Vir ons goeies of ook vir die slegte?
Tom Larney
Ferdinand Postma-Biblioteek / Library, PU vir CHO
Privaatsak X05, 2522 Noordbrug, Suid-Afrika / South Africa
FP...@PUKNET.PUK.AC.ZA Tel: 27-148-2992780
|
|
|
Re: DS: [AFRIKAANS:5841] Revisited [boodskap #5688 is 'n antwoord op boodskap #5559] |
Fri, 02 February 1996 00:00 |
Koos[1]
Boodskappe: 745 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Verzonden: dinsdag 30 januari 1996 13:18[/color]
> Aan: Multiple recipients of list
> Onderwerp: [AFRIKAANS:5841] Revisited
> Die debat oor die mens en sy regte
> is 'n moeilike een, 'n vervlegte.
> Waar kom regte vandaan?
> En vir wie dit bestaan?
> Vir ons goeies of ook vir die slegte?>>>
Ek dink in die toneelstuk en later fliek A Man for all Seasons (oor
Thomas More) is daar ' n stuk (ek hoop my geheue hou hier) waar
iemand aan More vra of hy die duiwel sal laat loskom as die agter die
reg gaan skuil.
Toe antwoord More ja hy sal want as hy die reg breek om by die duiwel
uit te kom, sal die reg stukkend wees as hy , More, dit die volgende
keer nodig gaan kry.
(More se kop is natuurlik later afgekap en op 'n paal buite Londen
geplaas vir almal om te sien....)
|
|
|