laatlam [boodskap #51701] |
Mon, 15 October 2001 12:15 |
Ninia
Boodskappe: 8 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Wat is de betekenis van het woord 'laatlam' in het Afrikaans?
What is the meaning of the word 'laatlam' in Afrikaans?
--
Ninia
"I don't really come from outer space"
--12 Monkeys
|
|
|
Re: laatlam [boodskap #51703 is 'n antwoord op boodskap #51701] |
Mon, 15 October 2001 12:49 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Als ouders hun kinderen op een rijtjie krijgen, en een paar jaar later nog
een, dan is dat de "laatlammetjie".
_____________________________________________________
"Ninia"
> Wat is de betekenis van het woord 'laatlam' in het Afrikaans?
>
> What is the meaning of the word 'laatlam' in Afrikaans?
>
>
> --
> Ninia
>
> "I don't really come from outer space"
> --12 Monkeys
|
|
|
Re: laatlam [boodskap #51721 is 'n antwoord op boodskap #51703] |
Mon, 15 October 2001 18:16 |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Max skryf in boodskap news:9qem2p$dha$1@azure.nl.gxn.net...
> Als ouders hun kinderen op een rijtjie krijgen, en een paar jaar later nog
> een, dan is dat de "laatlammetjie".
Dit kom seker van ooie wat gewoonlik almal kort na mekaar lam.
Tot op 'n mooi dag wanneer daar skielik nog enetjie uitdop.
|
|
|
Re: laatlam [boodskap #51731 is 'n antwoord op boodskap #51701] |
Mon, 15 October 2001 19:44 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 15 Oct 2001 14:15:46 +0200, Ninia wrote:
> Wat is de betekenis van het woord 'laatlam' in het Afrikaans?
>
> What is the meaning of the word 'laatlam' in Afrikaans?
'n Laatlam is uit die Oude Doos
DD
|
|
|
Re: laatlam [boodskap #51733 is 'n antwoord op boodskap #51703] |
Mon, 15 October 2001 20:40 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Max" skryf in boodskap news:9qem2p$dha$1@azure.nl.gxn.net...
> Als ouders hun kinderen op een rijtjie krijgen, en een paar jaar later nog
> een, dan is dat de "laatlammetjie".
In het Nederlands is dat een nakomertje, maar dit werd nie gevra nie :-)))
Gr.Rico
> _____________________________________________________
> "Ninia"
>> Wat is de betekenis van het woord 'laatlam' in het Afrikaans?
>>
>> What is the meaning of the word 'laatlam' in Afrikaans?
>>
>>
>> --
>> Ninia
>>
>> "I don't really come from outer space"
>> --12 Monkeys
>
|
|
|
Re: laatlam [boodskap #51735 is 'n antwoord op boodskap #51733] |
Mon, 15 October 2001 21:13 |
Ninia
Boodskappe: 8 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Rico zei:
>> Als ouders hun kinderen op een rijtjie krijgen, en een paar jaar later nog
>> een, dan is dat de "laatlammetjie".
>
> In het Nederlands is dat een nakomertje, maar dit werd nie gevra nie :-)))
>
> Gr.Rico
>
Dat begrijp ik nu ook. Hartelijk bedankt voor de reacties.
--
Ninia
"I don't really come from outer space"
--12 Monkeys
|
|
|
Re: laatlam [boodskap #51747 is 'n antwoord op boodskap #51721] |
Tue, 16 October 2001 00:46 |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Max
> Als ouders hun kinderen op een rijtjie krijgen, en een paar jaar later nog
> een, dan is dat de "laatlammetjie".
Kobus
Dit kom seker van ooie wat gewoonlik almal kort na mekaar lam.
Tot op 'n mooi dag wanneer daar skielik nog enetjie uitdop.
Wouter
Heeltemaal reg, Kobus, 'n laatlam is 'n lam wat na die verwagte
lamseisoen gebore word
'n Laatlammetjie is soos Max hier bo verduidelik, maar dit kan
ook enige (selfs die enigste) kind van 'n bejaarde moeder wees.
|
|
|
Re: laatlam [boodskap #51798 is 'n antwoord op boodskap #51701] |
Wed, 17 October 2001 04:25 |
Kinky
Boodskappe: 23 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dit beteken om n kind na baie jare te hê - soos in uit de oude doos.
> What is the meaning of the word 'laatlam' in Afrikaans?
>
>
> --
> Ninia
|
|
|
|
Re: laatlam [boodskap #52025 is 'n antwoord op boodskap #52012] |
Fri, 19 October 2001 22:55 |
VeldMuis[1]
Boodskappe: 27 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Fri, 19 Oct 2001 23:31:02 +0200, "Kobus Pietersen"
wrote:
> Klop klop ......
>
Wie's daar?
Veldmuis
|
|
|
Re: laatlam [boodskap #52043 is 'n antwoord op boodskap #52025] |
Sat, 20 October 2001 07:43 |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Veldmuis skryf in boodskap news:apb1tt0g25c3lc86v51vpv04kp4jipj73l@4ax.com...
> On Fri, 19 Oct 2001 23:31:02 +0200, "Kobus Pietersen"
> wrote:
>
>> Klop klop ......
>>
> Wie's daar?
>
Sanlam ..
|
|
|
Re: laatlam [boodskap #52046 is 'n antwoord op boodskap #52043] |
Sat, 20 October 2001 09:35 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 20 Oct 2001 09:43:20 +0200, "Kobus Pietersen"
wrote:
>
> Veldmuis wrote in message
> news:apb1tt0g25c3lc86v51vpv04kp4jipj73l@4ax.com...
>> On Fri, 19 Oct 2001 23:31:02 +0200, "Kobus Pietersen"
>> wrote:
>>> Klop klop ......
>>>
>> Wie's daar?
> Sanlam ..
Watter Sanlam?
|
|
|