Humor? [boodskap #51574] |
Fri, 12 October 2001 16:14 |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Gloudina
> Alleen die real thing imponeer my.
>
> Wouter
> Hoe lank moet die ding wees om jou te beïndruk?
Gloudina
Wel, ou Wouter, die enigste een wat my permanent
beindruk het, is so omtrent ses duim lank met 'n I.K.
van so omtrent 150 'n voet of twee in 'n kop so 'n
voet of twee aan die bokant.
Wouter
Net toe ek dink jy maak 'n "pass"na my kant toe,
toe verloor jy my met die twee voet of twee's.
Huhh?
|
|
|
Re: Humor? [boodskap #51582 is 'n antwoord op boodskap #51574] |
Fri, 12 October 2001 19:17 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 12 Oct 2001 18:14:09 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:
> Huhh?
ek het gehoop jy gaan die 'huhh' gedeelte doen
Nou klink dit of ons ander verstaan
DD
|
|
|
Re: Humor? [boodskap #51597 is 'n antwoord op boodskap #51582] |
Sat, 13 October 2001 05:23 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek huhhhh?? ook:))
Wie op aarde se kop is so groot of voetjies so klein dat twee voete in die
kop kan pas? Ek kan net aan 'n babatjie dink.:))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Davie Davis skryf in boodskap news:3bgest0gg966iido51u30s3fltrjn6jpp5@4ax.com...
> On Fri, 12 Oct 2001 18:14:09 +0200, "Wouter Plaasvark"
> wrote:
>
>
>> Huhh?
>
>
> ek het gehoop jy gaan die 'huhh' gedeelte doen
> Nou klink dit of ons ander verstaan
>
> DD
|
|
|