Tipex [boodskap #51539] |
Fri, 12 October 2001 10:53 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Watter Afrikaanse woorde ken julle almal vir Tipex?
________________________________________________________
|
|
|
Re: Tipex [boodskap #51551 is 'n antwoord op boodskap #51539] |
Fri, 12 October 2001 13:46 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Max - ek het net my eie woorde wat ek gereeld gebruik vir dit :
1) Daai wit goed
2) Verkeerdeverf
3) Foutverf
4) Regmaakgoed
5) Mistykverf.
Almal weet waarvan ek praat, dus hoef ek nie ander woorde te gebruik nie;))
Annette
vir Tipex?
> ________________________________________________________
>
|
|
|
Re: Tipex [boodskap #51553 is 'n antwoord op boodskap #51539] |
Fri, 12 October 2001 13:49 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie vir die hulp (jy ook, Annette), maar ek het hom toe gekry. Dit was
"flaterwater". Hier's 'n radiostasie wat elke oggend 'n afrikaanse woord
uitsaai, en dan moet die mense inbel en raai wat die woord beteken...
My medewerker kon onthou dat dit Tipex was, maar kon nie die afr onthou nie.
(Ek eers ook nie).
________________________________________________________
"Rico"
> "Max"
>> Watter Afrikaanse woorde ken julle almal vir Tipex?
>> ________________________________________________________
> Dit sal iets van wegstreepink wees :-)))))
>
> Gr.Rico
>>
>
|
|
|
Re: Tipex [boodskap #51554 is 'n antwoord op boodskap #51539] |
Fri, 12 October 2001 13:50 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Max" skryf in boodskap news:9q6i67$4ha$1@azure.nl.gxn.net...
> Watter Afrikaanse woorde ken julle almal vir Tipex?
> ________________________________________________________
Dit sal iets van wegstreepink wees :-)))))
Gr.Rico
>
|
|
|
Re: Tipex [boodskap #51560 is 'n antwoord op boodskap #51553] |
Fri, 12 October 2001 14:03 |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Max" schreef...
> Dankie vir die hulp (jy ook, Annette), maar ek het hom toe gekry. Dit was
> "flaterwater". Hier's 'n radiostasie wat elke oggend 'n afrikaanse woord
> uitsaai, en dan moet die mense inbel en raai wat die woord beteken...
Ek het mense die woord hier ook hoor gebruik! Maar meestal praat ons van
"suffertjesinkt".
Groete,
Arthur
|
|
|
Re: Tipex [boodskap #51688 is 'n antwoord op boodskap #51539] |
Mon, 15 October 2001 06:17 |
lou[2]
Boodskappe: 279 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit is nou in dieslfde klas as cutex en ander -ax'e?
Max wrote:
>
> Watter Afrikaanse woorde ken julle almal vir Tipex?
> ________________________________________________________
|
|
|
|
Re: Tipex [boodskap #51805 is 'n antwoord op boodskap #51787] |
Wed, 17 October 2001 06:24 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
niks met tamp te make...
___________________________________
"lou"
> Hmmm???
|
|
|
Re: Tipex [boodskap #51806 is 'n antwoord op boodskap #51688] |
Wed, 17 October 2001 06:26 |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lou skryf in boodskap news:3BCA7F5D.85047DC4@lous.zzn.com...
> Dit is nou in dieslfde klas as cutex en ander -ax'e?
jy meen ex'e?
Daar is 'n verskil: cutex is as jou ex (eks) cute is.
Tipex is wanneer...?
>
> Max wrote:
>>
>> Watter Afrikaanse woorde ken julle almal vir Tipex?
>> ________________________________________________________
|
|
|
Re: Tipex [boodskap #52054 is 'n antwoord op boodskap #51806] |
Sat, 20 October 2001 11:45 |
Marius Aucamp Nuus
Boodskappe: 1 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Wat Van "Vlatter Water" of "Engeltjie Spoeg"
Kekkelbek skryf in boodskap news:3bcd2b2f.0@news1.mweb.co.za...
>
> Lou wrote in message
> news:3BCA7F5D.85047DC4@lous.zzn.com...
>> Dit is nou in dieslfde klas as cutex en ander -ax'e?
>
> jy meen ex'e?
> Daar is 'n verskil: cutex is as jou ex (eks) cute is.
> Tipex is wanneer...?
>
>>
>> Max wrote:
>>>
>>> Watter Afrikaanse woorde ken julle almal vir Tipex?
>>> ________________________________________________________
>
|
|
|