Re: Afrikaanse woord gesoek [boodskap #51038] |
Wed, 03 October 2001 08:14 |
Fatal Exception I/O o
Boodskappe: 9 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dankie Annette, dis die eerste keer dat ek die woord hoor en is 'n baie
lekker woord om te sê.
Dankie
Spook, die witmens wat ten minste darem blank ook ook is en nie net wit
nie.
"Annette" skryf in boodskap news:9pel5t$i8lvu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kisduiweltjie.
> Of wil jy hê ons moet ons laterale denke inspan en 'n nuwe woord uitdink?
> Annette
>
>
>> Ek het nou gesit en wonder oor wat die afrikaanse woord vir "Jack in a box".
>> Miskien weet een van julle. Ek het nog nie 'n afrikaans benaming vir dit
>> gekry nie.
>>
>> Groete
>> Spook
>>
>> "Sometimes I sits and thinks, and sometimes I just sits."
>>
>
|
|
|