Waterblommetjietyd [boodskap #50981] |
Tue, 02 October 2001 05:03 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar met al die storms die afgelope winter het die riviere te sterk
afgekom, en waterblommetjies is bietjie skaars die seisoen.
Ek gaan vanaand Velddrif skakel om te hoor of daar vir ons is - enigiemand
hier wat ook wil hê as ek kan kry?
Annette
--
|
|
|
Re: Waterblommetjietyd [boodskap #51113 is 'n antwoord op boodskap #50981] |
Fri, 05 October 2001 23:02 |
Linus
Boodskappe: 15 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Aggenee!! :-))
"Annette" skryf in boodskap news:9pbi5v$h14ph$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Blykbaar met al die storms die afgelope winter het die riviere te sterk
> afgekom, en waterblommetjies is bietjie skaars die seisoen.
> Ek gaan vanaand Velddrif skakel om te hoor of daar vir ons is - enigiemand
> hier wat ook wil hê as ek kan kry?
> Annette
>
|
|
|
Re: Waterblommetjietyd [boodskap #51145 is 'n antwoord op boodskap #51113] |
Sun, 07 October 2001 17:03 |
Streepmuis
Boodskappe: 40 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Sat, 6 Oct 2001 01:02:49 +0200, "Linus" wrote:
> Aggenee!! :-))
Hallo Linus! Jy was ook vir 'n lang ruk weg - maar dit lyk my jou
voel jouself sterk aangetrokke tot waterblommetjies? :-)))
Het jy nog jou blikkie? :-)
|
|
|