Europa word Afrikaans [boodskap #50964] |
Ma, 01 Oktober 2001 15:49 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Na Uys, Lucas Maree kom nou ook Johannes Kerkorrel Europa toe.
Hy kom nie in Nederland nie, maar in Vlaanderen.
Hoera nou kan ek eindelik my gunstelings Afrikaanse sanger gaan hoor en
sien, in lewende lijve.
25 oktober gaan ons Mechelen toe en bly daar 1 nag, dit gee my die
moontlikheid om die soet blou Kerorrel musiek met die Belgiese biertjies te
kombineer.
Dit moet selfs vir 'n rooiwyndrinker lekker klink :-))
Gr.Rico
|
|
|
Re: Europa word Afrikaans [boodskap #50986 is 'n antwoord op boodskap #50964] |
Di, 02 Oktober 2001 06:21 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vertel meer, Rico. Ek sal ook graag wil gaan!!!
_____________________________________________________
"Rico"
> Na Uys, Lucas Maree kom nou ook Johannes Kerkorrel Europa toe.
>
> Hy kom nie in Nederland nie, maar in Vlaanderen.
>
> Hoera nou kan ek eindelik my gunstelings Afrikaanse sanger gaan hoor en
> sien, in lewende lijve.
>
> 25 oktober gaan ons Mechelen toe en bly daar 1 nag, dit gee my die
> moontlikheid om die soet blou Kerorrel musiek met die Belgiese biertjies te
> kombineer.
>
> Dit moet selfs vir 'n rooiwyndrinker lekker klink :-))
>
> Gr.Rico
>
|
|
|
Re: Europa word Afrikaans [boodskap #51013 is 'n antwoord op boodskap #50986] |
Di, 02 Oktober 2001 14:28 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
25 oktober in Mechelen, Belgie
http://www.garifuna.be/Voorstellingen02/DieAnderKant.html
Hier is ook al die ander optredes.
25-10-2001 Mechelen, Stadsschouwburg 20.15 u. 015/29.40.00
(003215294000)
Gr. Arno.
Als jy ook wil weet in watter hotel ons bly, jy moet my maar persoonlik mail
:-)
"Max" skryf in boodskap news:9pbmf7$ltf$1@azure.nl.gxn.net...
> Vertel meer, Rico. Ek sal ook graag wil gaan!!!
> _____________________________________________________
> "Rico"
>> Na Uys, Lucas Maree kom nou ook Johannes Kerkorrel Europa toe.
>>
>> Hy kom nie in Nederland nie, maar in Vlaanderen.
>>
>> Hoera nou kan ek eindelik my gunstelings Afrikaanse sanger gaan hoor en
>> sien, in lewende lijve.
>>
>> 25 oktober gaan ons Mechelen toe en bly daar 1 nag, dit gee my die
>> moontlikheid om die soet blou Kerorrel musiek met die Belgiese biertjies
> te
>> kombineer.
>>
>> Dit moet selfs vir 'n rooiwyndrinker lekker klink :-))
>>
>> Gr.Rico
>>
>
|
|
|
Re: Europa word Afrikaans [boodskap #51061 is 'n antwoord op boodskap #51013] |
Wo, 03 Oktober 2001 21:10 |
Inga Van Meerbergen V[1]
Boodskappe: 16 Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Vrydag 19 Oktober 20.30 uur
Johannes Kerkorrel in Die Ander Kant
Cultureel centrum Deurne/Antwerpen- Centrum ter Rivieren
Kaartjies/info: 03 3608565
Geniet dit! Ek het dit in Pretoria gesien waar Johannes na die voorstelling
vir my gesê het dat hy lief is vir die liggies van die Schelde in Antwerpen.
|
|
|
Re: Europa word Afrikaans [boodskap #51072 is 'n antwoord op boodskap #51013] |
Do, 04 Oktober 2001 10:25 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Eers vannaand by die huis gaan kyk waar is Leopoldsburg, want ons sal nie
die 25ste kan bywoon nie. Dankie vir die inligting.
______________________________________________________
"Rico" skryf in boodskap news:9pcif7$gbb$1@news1.xs4all.nl...
> 25 oktober in Mechelen, Belgie
>
> http://www.garifuna.be/Voorstellingen02/DieAnderKant.html
>
> Hier is ook al die ander optredes.
>
> 25-10-2001 Mechelen, Stadsschouwburg 20.15 u. 015/29.40.00
> (003215294000)
>
> Gr. Arno.
> Als jy ook wil weet in watter hotel ons bly, jy moet my maar persoonlik mail
> :-)
>
>
>
>
>
> "Max" schreef in bericht
news:9pbmf7$ltf$1@azure.nl.gxn.net...
>> Vertel meer, Rico. Ek sal ook graag wil gaan!!!
>> _____________________________________________________
>> "Rico"
>>> Na Uys, Lucas Maree kom nou ook Johannes Kerkorrel Europa toe.
>>>
>>> Hy kom nie in Nederland nie, maar in Vlaanderen.
>>>
>>> Hoera nou kan ek eindelik my gunstelings Afrikaanse sanger gaan hoor en
>>> sien, in lewende lijve.
>>>
>>> 25 oktober gaan ons Mechelen toe en bly daar 1 nag, dit gee my die
>>> moontlikheid om die soet blou Kerorrel musiek met die Belgiese
biertjies
>> te
>>> kombineer.
>>>
>>> Dit moet selfs vir 'n rooiwyndrinker lekker klink :-))
>>>
>>> Gr.Rico
>>>
>>
>
|
|
|