MUSIEK [boodskap #50929] |
So, 30 September 2001 23:38 |
midaspallets
Boodskappe: 2 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
WAAR KAN EK AFRIKAANSE LIEDJIES DOWNLOAD OP DIE NET
|
|
|
Re: MUSIEK [boodskap #51018 is 'n antwoord op boodskap #50929] |
Di, 02 Oktober 2001 18:27 |
Grahame
Boodskappe: 131 Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
midaspallets skryf in boodskap news:OQGt7.3179$qi.487486@news2-win.server.ntlworld.com...
> WAAR KAN EK AFRIKAANSE LIEDJIES DOWNLOAD OP DIE NET
>
Midaspallets (snaakse naam) Nou kan jy ook sien hoe 'n doodonskuldige vraag
op ons NG kan ontaard in 'n atmosfeer van 'n niksseggende chatroom. Stick
around, jy sal van die spul hou. (Selfs Reisiger - ek sal hom graag in Big
Brother wil sien. Of is hy dalk Big Brother?)
Ek het nog nie 'n oplossing vir jou vraag nie. Gesels 'n bietjie met Fanie
de Jager brae...@hermanus.co.za ek het eenkeer na hom geskryf na
aanleiding van sy optrede op Noot vir Noot.
Groetnis
|
|
|
Re: MUSIEK [boodskap #51033 is 'n antwoord op boodskap #51018] |
Wo, 03 Oktober 2001 06:39 |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nader aan "Big Bother"
"Grahame" skryf in boodskap news:9pd1i8$mci$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> (Selfs Reisiger - ek sal hom graag in Big
> Brother wil sien. Of is hy dalk Big Brother?)
>
|
|
|
|
Re: MUSIEK [boodskap #51059 is 'n antwoord op boodskap #51047] |
Wo, 03 Oktober 2001 17:54 |
Grahame
Boodskappe: 131 Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Davie Davis skryf in boodskap news:psrlrt0o74aonf7lg2k67320kbb8hahabi@4ax.com...
> On Wed, 3 Oct 2001 08:39:22 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>> Nader aan "Big Bother"
>>
>
>
> .....:-)))
>
Ek dink sy naam is Reisiger want hy is gedurig op 'n trip!
G
|
|
|