'n Seksistiese een vir die dames [boodskap #50845] |
Thu, 27 September 2001 11:23 |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die hele familie vergader by die hospitaal
waar 'n familielid baie siek is.
Na 'n lang wag kom 'n baie moeë dokter
in en sê somber:"Ek bring nie goeie nuus
nie. Die enigste hoop vir jul geliefde is
om 'n breinoorplanting te kry. Dit is nog
eksperimenteel, ietwat gewaagd en die
familie sal moet vir die brein betaal"
Die familie sit somber die nuus en absorbeer.
Na 'n hele ruk vra iemand:"Hoeveel sal so 'n
brein kos?" Die dokter antwoord:" R5,000
vir 'n manlike brein en R500 vir 'n vroulike
brein."
Die mans probeer nie glimlag nie en loer onderlangs
vir mekaar. Na nog 'n lang stilte kan een van die
mans nie sy nuuskierigheid meer beheer nie en
vra die vraag wat almal pla:"Nou hoekom is 'n
manlike brein soveel duurder?"
Die dokter glimlag oor die kinderlike onskuld en
sê vir die hele groep:"Dit is standaard prysvasstel
prosedure. Ons moet die vroulike breine afmerk
want hulle is voorheen al gebruik."
|
|
|
Re: 'n Seksistiese een vir die dames [boodskap #50874 is 'n antwoord op boodskap #50845] |
Fri, 28 September 2001 02:38 |
me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Sakkie" skryf in boodskap news:...
> Die dokter glimlag oor die kinderlike onskuld en
> sê vir die hele groep:"Dit is standaard prysvasstel
> prosedure. Ons moet die vroulike breine afmerk
> want hulle is voorheen al gebruik."
Jaaaa, ou Sakkie. Weet jy, my sus in Mosselbaai het 'n vreeslike slim
seun (my peetseun!) - kry gereeld oor die 90% vir meeste van sy vakke,
veral Wiskunde. Vra ek toe die ander dag vir haar waar sy dink hy al
sy slimmigheid vandaan kry (ek hoop toe dat sy sal erken hy kry dit
van my kant af...). Nee, seg sy toe, hy kry sy slimme brein van sy pa
af, want sy het nog hare! Toe's ek maar bly hy kry dit nie van my
nie...
|
|
|
Re: 'n Seksistiese een vir die dames [boodskap #50882 is 'n antwoord op boodskap #50874] |
Fri, 28 September 2001 06:46 |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"me & bobby magee" skryf in boodskap news:efc4a5cd.0109271838.28c24fe8@posting.google.com...
> "Sakkie" skryf in boodskap news:...
>
>> Die dokter glimlag oor die kinderlike onskuld en
>> sê vir die hele groep:"Dit is standaard prysvasstel
>> prosedure. Ons moet die vroulike breine afmerk
>> want hulle is voorheen al gebruik."
>
> Jaaaa, ou Sakkie. Weet jy, my sus in Mosselbaai het 'n vreeslike slim
> seun (my peetseun!) - kry gereeld oor die 90% vir meeste van sy vakke,
> veral Wiskunde. Vra ek toe die ander dag vir haar waar sy dink hy al
> sy slimmigheid vandaan kry (ek hoop toe dat sy sal erken hy kry dit
> van my kant af...). Nee, seg sy toe, hy kry sy slimme brein van sy pa
> af, want sy het nog hare! Toe's ek maar bly hy kry dit nie van my
> nie...
groot grin
|
|
|
|
|
Re: mail my julle ou koppe [boodskap #51084 is 'n antwoord op boodskap #51078] |
Thu, 04 October 2001 21:46 |
pop
Boodskappe: 157 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ag ou Max, hoekom is hy n poephol? Dalk is hy
n baie nice mens, gee hom die benefit of the doubt.
Pop
Max skryf in boodskap news:9phpau$be0$1@azure.nl.gxn.net...
> hoekom? Poepol!
> _____________________________________________________
> "meere"
>> hullo
>> mail my by seal...@hotmail.com
>>
>
|
|
|
Re: mail my julle ou koppe [boodskap #51092 is 'n antwoord op boodskap #51084] |
Fri, 05 October 2001 09:05 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"pop" skryf in boodskap news:9pil5t$306$1@slb0.atl.mindspring.net...
> Ag ou Max, hoekom is hy n poephol? Dalk is hy
> n baie nice mens, gee hom die benefit of the doubt.
>
> Pop
The benifit of the doubt/ geef hem het voordeel van de twijfel!!!!!
Gr.Rico
>
> Max skryf in boodskap news:9phpau$be0$1@azure.nl.gxn.net...
>> hoekom? Poepol!
>> _____________________________________________________
>> "meere"
>>> hullo
>>> mail my by seal...@hotmail.com
>>>
>>>
>>
>
|
|
|