Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Arthur in die water??
Arthur in die water?? [boodskap #50473] Thu, 20 September 2001 18:10 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: July 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sies, nou het julle vir Arthur so gepla, hy lewe onder die seespieel!!!

Die gebied waar hy woon, is nou heeltemaal onder geloop, dit het daar so
lank gereen, dat daar meer as 5 cm water staan.
Dalk is Arthur sy rekenaar stukkend, en is sy huis ondergeloop.

Of is hy sy eie ark gaan bou???????

Gr.Rico
Re: Arthur in die water?? [boodskap #50481 is 'n antwoord op boodskap #50473] Thu, 20 September 2001 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" schreef...
> Sies, nou het julle vir Arthur so gepla, hy lewe onder die seespieel!!!
>
> Die gebied waar hy woon, is nou heeltemaal onder geloop, dit het daar so
> lank gereen, dat daar meer as 5 cm water staan.
> Dalk is Arthur sy rekenaar stukkend, en is sy huis ondergeloop.
>
> Of is hy sy eie ark gaan bou???????

Ek het my voete (tuis) droog gehou. Die waterpeil het weer begin daal
ongeveer 5 cm vóór dit probleme sou gegee het :)

Op my werk het dit wel probleme gegee. Burgers wat se kelders en souterains
vol met rioolwater geloop is ....... Maar vanmorre was die probleme opgelos
en is ons gaan ski met die afdeling.

Groete,
Arthur
Re: Arthur in die water?? [boodskap #50489 is 'n antwoord op boodskap #50481] Thu, 20 September 2001 22:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Arthur, die reën het blykbaar hier 'n bietjie opgehou,
Kan ek my watervlerkies vir jou aanstuur?
Dit werk regtig goed - dit help mens om kop bo water te hou:))
Annette

...
> "Rico" schreef...
>> Sies, nou het julle vir Arthur so gepla, hy lewe onder die seespieel!!!
>>
>> Die gebied waar hy woon, is nou heeltemaal onder geloop, dit het daar so
>> lank gereen, dat daar meer as 5 cm water staan.
>> Dalk is Arthur sy rekenaar stukkend, en is sy huis ondergeloop.
>>
>> Of is hy sy eie ark gaan bou???????
>
> Ek het my voete (tuis) droog gehou. Die waterpeil het weer begin daal
> ongeveer 5 cm vóór dit probleme sou gegee het :)
>
> Op my werk het dit wel probleme gegee. Burgers wat se kelders en souterains
> vol met rioolwater geloop is ....... Maar vanmorre was die probleme opgelos
> en is ons gaan ski met die afdeling.
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Arthur in die water?? [boodskap #50502 is 'n antwoord op boodskap #50481] Fri, 21 September 2001 00:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Cornald Kruyt  is tans af-lyn  Cornald Kruyt
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Junior Lid
"Arthur" wrote:

> Op my werk het dit wel probleme gegee. Burgers wat se kelders en souterains
> vol met rioolwater geloop is ....... Maar vanmorre was die probleme opgelos
> en is ons gaan ski met die afdeling.

Wat, is het nou al weer gaan sneeuwen?
Re: Arthur in die water?? [boodskap #50506 is 'n antwoord op boodskap #50502] Fri, 21 September 2001 06:07 Na vorige boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Cornald Kruyt" schreef...
> "Arthur" wrote:
>> Op my werk het dit wel probleme gegee. Burgers wat se kelders en souterains
>> vol met rioolwater geloop is ....... Maar vanmorre was die probleme opgelos
>> en is ons gaan ski met die afdeling.
>
> Wat, is het nou al weer gaan sneeuwen?

:) Snowworld in Zoetermeer!

Voor het eerst gesnowboard en dat voel ik nu :( Voortaan ga ik weer lekker
skiën.

Groeten,
Arthur
Vorige onderwerp: HERITAGE DAY 2001
Volgende onderwerp: vraag van die dag!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 01 00:29:31 UTC 2024