Niesberig: Daars iets aan't gebeur in PTA [boodskap #50392] |
Wo, 19 September 2001 14:14 |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gehoor op die plaaslyn se riemtelegram:
Daar's groot probleme in petoorja:
Die AWB (Alles Wil Bliksem) is glo besig om die staatsgeboue met 'hang
gliders' aan te val.
Die hele stad is glo in rep en boer
want almal wil glo sien hoe ET se onderbroek
so ver uit die tronk uit kan rek.
En hierdie hele spul IS 'n lekker liegstorie
so uit my eie duim gesuig
Thsy oppie Bos
|
|
|
Re: Niesberig: Daars iets aan't gebeur in PTA [boodskap #50394 is 'n antwoord op boodskap #50392] |
Wo, 19 September 2001 14:21 |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
grin
Ek het al gewonder wat het van die klomp geword. Heeltemal rigtingloos
sonder ET. Nie dat daar baie rigting was met hom tussen hulle nie.
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9oa95n$ge4$1@news.adamastor.ac.za...
> Gehoor op die plaaslyn se riemtelegram:
>
> Daar's groot probleme in petoorja:
>
> Die AWB (Alles Wil Bliksem) is glo besig om die staatsgeboue met 'hang
> gliders' aan te val.
> Die hele stad is glo in rep en boer
>
> want almal wil glo sien hoe ET se onderbroek
> so ver uit die tronk uit kan rek.
> En hierdie hele spul IS 'n lekker liegstorie
> so uit my eie duim gesuig
> Thsy oppie Bos
>
|
|
|
Re: Niesberig: Daars iets aan't gebeur in PTA [boodskap #50399 is 'n antwoord op boodskap #50392] |
Wo, 19 September 2001 15:08 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ha ha ha! Bly om te sien die routyd is vir eers oor. Ek vra my af of ons
straks net soveel tyd gaan gee aan die onskuldige slagoffers wat gaan
val as die VSA terug strike...
Oppas net, môre val die Rand, en beland jy tussen die Conradies!
__________________________________________________________
"Thys de Wet"
> Gehoor op die plaaslyn se riemtelegram:
>
> Daar's groot probleme in petoorja:
>
> Die AWB (Alles Wil Bliksem) is glo besig om die staatsgeboue met 'hang
> gliders' aan te val.
> Die hele stad is glo in rep en boer
>
> want almal wil glo sien hoe ET se onderbroek
> so ver uit die tronk uit kan rek.
> En hierdie hele spul IS 'n lekker liegstorie
> so uit my eie duim gesuig
> Thsy oppie Bos
>
|
|
|
Re: Niesberig: Daars iets aan't gebeur in PTA [boodskap #50422 is 'n antwoord op boodskap #50399] |
Do, 20 September 2001 05:41 |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Max skryf in boodskap news:9oaclb$1eu$3@azure.nl.gxn.net...
> Ha ha ha! Bly om te sien die routyd is vir eers oor. Ek vra my af of ons
> straks net soveel tyd gaan gee aan die onskuldige slagoffers wat gaan
> val as die VSA terug strike...
OK, ons verwag van jou om eerste kapsie aan te teken.
Jy rou dan en ons kyk wie maak die grappies.
|
|
|