Vir Sakkie: Karringmelkpoering [boodskap #49693] |
Fri, 07 September 2001 06:19 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
1 k bruismeel
2 k karringmelk
1 k suiker
3 k soetmelk
3 eiers
1 e botter/margarien
Smelt botter en klop eiers en suiker daarby.
Voeg bruismeel en melk beurtelings by.
Die mengsel moet slap wees, soos vla.
Bak in gesmeerde bak in 'n stadige oond ( 350F) vir 1/2 uur.
Bedien met enige soort stroop.
Annette
|
|
|
Re: Vir Sakkie: Karringmelkpoering [boodskap #49699 is 'n antwoord op boodskap #49693] |
Fri, 07 September 2001 07:09 |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Annette, ek gaan hom probeer en jou sê wat ek dink.
"Annette" skryf in boodskap news:9n9p2p$66oej$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> 1 k bruismeel
> 2 k karringmelk
> 1 k suiker
> 3 k soetmelk
> 3 eiers
> 1 e botter/margarien
>
> Smelt botter en klop eiers en suiker daarby.
> Voeg bruismeel en melk beurtelings by.
> Die mengsel moet slap wees, soos vla.
> Bak in gesmeerde bak in 'n stadige oond ( 350F) vir 1/2 uur.
> Bedien met enige soort stroop.
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Vir Sakkie: Karringmelkpoering [boodskap #49708 is 'n antwoord op boodskap #49699] |
Fri, 07 September 2001 08:36 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Plesier ou dier.:))
Annette
in message news:3b98724d$0$229@hades.is.co.za...
> Dankie Annette, ek gaan hom probeer en jou sê wat ek dink.
>
> "Annette" wrote in message
> news:9n9p2p$66oej$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 1 k bruismeel
>> 2 k karringmelk
>> 1 k suiker
>> 3 k soetmelk
>> 3 eiers
>> 1 e botter/margarien
>>
>> Smelt botter en klop eiers en suiker daarby.
>> Voeg bruismeel en melk beurtelings by.
>> Die mengsel moet slap wees, soos vla.
>> Bak in gesmeerde bak in 'n stadige oond ( 350F) vir 1/2 uur.
>> Bedien met enige soort stroop.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|