Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Vir Rico
Re: Vir Rico [boodskap #49465] Di, 04 September 2001 23:15 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:ojv9pt4n4ud7coqonvtmh7ruq403ehh7m2@4ax.com...
> On Tue, 4 Sep 2001 10:20:27 +0200, "Rico"
> wrote:
>
> Die groep was oorgeneem deur Hollanders die laaste week. Dit het
> begin met iemand genaamd "Rock" (was dit dalk jy? Rock se IP addy is
> dieselfde as joune), wat kruisposting gedoen het tussen ons en 'n
> Nederlandse groep.

Nee Danielle, dit was nie ek nie, ek is ek en is nie skrik my naam onder my
postings te plaas nie!!

En dit is nie my bedoeling nie, om hierdie NG, 'n Nl groep te maak nie, ek
wil juis melktert en Bobotie met die resepte van Annette gaan maak.

7 November gaan ek in NL Lucas Maree sien en ek hoop dat ek baie Afrikaners
kan ontmoet, met hulle gesels en Afrikaanse kos kan koop, soos Biltong :-).

Weet jy waarom ek jammer is??
As Norbert iets vertel oor Belgie/Vlaanderen, dan moet hy altyd iets
negatiefs oor die Nederlanders se.
Ek het nou net by jou dit ook gelees.

Oukai verskoon my as ek te rof was, maar as jy iets teen mense hier het, se
dan asseblief nie die Nederlanders nie.

Ek is hier, omdat ek iets oor Afrika wil leer, lief is vir Afrikaans en die
kultuur.

Ek wil nie meer gesels oor die politiek in SA nie en nie oor godsdiens nie,
net gesels oor "lugtige sake".
Nie omdat ek simpel is nie, oukai ek is blond, maar net omdat my Afrikaans
te beperk is, om my goed uit te druk.

Maar verskoon my, ek is Nederlander en baie trots dat te wees, so as ons
word aangeval, gaan ek my verdedig.

Ek hoop jy kan verstaan wat ek bedoel, anders moet ek dit maar in Nederlands
doen :-))

Gr.Rico
Re: Vir Rico [boodskap #49468 is 'n antwoord op boodskap #49465] Wo, 05 September 2001 01:15 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle© wrote:

> Wonder of ek PMS kan blameer? :-))))
>

Ek was vanplan om verder niks te sê nie, maar ek moet
as vrou kapsie maak teen wat jy hierbo sê. Jou sieklike
verskoning van 'n vroumens. Dis daarom dat ek nog
altyd volgehou het dat jy nie 'n vroumens kan wees
nie. Jy dink nie soos 'n vroumens nie. Jy behoort jou
te skaam. En die nuusgroep om verskoning te vra vir
die soveelste keer wat jy berserk op hierdie nuusgroep
geraak het.
Vorige onderwerp: Visgeregte was: Vleisgeregte!??
Volgende onderwerp: Hoekom4
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 06:30:27 MGT 2024